00:00:01
Stel jou ’n wêreld voor waar daar vrede is,
200:00:05
00:00:06
waar niemand ly nie,
300:00:08
00:00:09
waar daar oorgenoeg voedsel vir almal is
400:00:12
00:00:13
en almal volmaakte gesondheid geniet.
500:00:16
00:00:20
Maar hoe is so ’n wonderlike toekoms moontlik?
600:00:23
00:00:24
Dit is weens wat Jesus vir ons gedoen het.
700:00:27
00:00:29
Hy het met ’n doel na die aarde toe gekom.
800:00:32
00:00:34
Hy het sy lewe gegee vir dié wat hy lief gehad het.
900:00:38
00:00:41
Die aand voor sy dood het Jesus gevra
dat ons sy offerande moet herdenk.
1000:00:45
00:00:48
Hy het gesê:
1100:00:49
00:00:49
“Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”
1200:00:53
00:00:55
Op die herdenking van sy dood
sal mense regoor die wêreld bymekaarkom
1300:00:59
00:00:59
om hom te onthou.
1400:01:01
00:01:02
Jehovah se Getuies nooi jou en jou gesin
1500:01:05
00:01:05
om die Herdenking van Jesus se dood by te woon.
1600:01:07
00:01:09
By daardie vergadering sal jy uitvind
1700:01:11
00:01:11
waarom sy offerande so belangrik was
1800:01:14
00:01:14
en hoe sy beloftes jou raak.
1900:01:17
00:01:20
Om meer uit te vind oor wat die Bybel sê
oor hierdie en ander onderwerpe,
2000:01:24
00:01:26
gaan na jw.org.00:01:28
Herdenk Jesus se dood
-
Herdenk Jesus se dood
Stel jou ’n wêreld voor waar daar vrede is,
2
waar niemand ly nie,
3
waar daar oorgenoeg voedsel vir almal is
4
en almal volmaakte gesondheid geniet.
5
Maar hoe is so ’n wonderlike toekoms moontlik?
6
Dit is weens wat Jesus vir ons gedoen het.
7
Hy het met ’n doel na die aarde toe gekom.
8
Hy het sy lewe gegee vir dié wat hy lief gehad het.
9
Die aand voor sy dood het Jesus gevra
dat ons sy offerande moet herdenk.
10
Hy het gesê:
11
“Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”
12
Op die herdenking van sy dood
sal mense regoor die wêreld bymekaarkom
13
om hom te onthou.
14
Jehovah se Getuies nooi jou en jou gesin
15
om die Herdenking van Jesus se dood by te woon.
16
By daardie vergadering sal jy uitvind
17
waarom sy offerande so belangrik was
18
en hoe sy beloftes jou raak.
19
Om meer uit te vind oor wat die Bybel sê
oor hierdie en ander onderwerpe,
20
gaan na jw.org.
-