00:00:03
Vandag is daar soveel maniere vir mense00:00:05
00:00:05
om met mekaar te kommunikeer.00:00:07
00:00:07
Maar baie voel nog steeds
eensamer as ooit tevore.00:00:11
00:00:16
Wanneer laas het jy eensaam gevoel?00:00:19
00:00:20
Het jy of iemand na aan jou ver weg getrek?00:00:23
00:00:27
Voel jy dat ander altyd
hulleself sonder jou geniet00:00:30
00:00:32
of dat niemand regtig vir jou omgee nie?00:00:35
00:00:45
Eensaamheid maak seer –00:00:47
00:00:47
maar om eensaam te voel,
beteken nie noodwendig00:00:50
00:00:50
dat daar iets fout is met jou nie.00:00:51
00:00:53
Dit beteken dalk net
dat jy meer tyd moet spandeer00:00:55
00:00:55
saam met dié om jou.00:00:57
00:00:58
Dis beter as om jouself af te sonder.00:01:00
00:01:04
Die Bybel sê: “Iemand wat hom afsonder,00:01:07
00:01:07
jaag sy eie selfsugtige begeertes na.”00:01:10
00:01:13
Jy kan nie die probleem oplos
as jy net op jouself fokus nie.00:01:17
00:01:21
So as dit vir jou moeilik is
om vriende te maak,00:01:24
00:01:24
kan jy goeie dinge vir ander doen.00:01:26
00:01:27
Wanneer jy vrygewig is,00:01:29
00:01:29
sal jy gelukkig voel00:01:31
00:01:31
en ander sal jou vriend wil wees.00:01:33
00:01:33
En moenie net fokus
op hoeveel vriende jy het nie,00:01:36
00:01:36
maar watter soort vriende hulle is.00:01:39
00:01:40
Kies goeie vriende!00:01:41
00:01:43
Vra jouself af:00:01:44
00:01:44
‘Help my vriende my
om ’n beter persoon te wees?’00:01:48
00:01:49
Onthou:00:01:50
00:01:50
Sosiale media kan nooit00:01:52
00:01:52
in-persoon-kommunikasie
met vriende vervang nie.00:01:55
00:01:57
Beteken dit dat jy altyd
om mense moet wees?00:02:01
00:02:02
Nee!00:02:03
00:02:03
Partykeer kort jy tyd om op jou eie te wees.00:02:05
00:02:05
Gebruik dit om jouself te verbeter.00:02:08
00:02:08
Wat beteken dit?00:02:10
00:02:10
Eet gesonde kos,00:02:11
00:02:13
doen oefeninge,00:02:14
00:02:16
doen ietsie kreatiefs.00:02:18
00:02:19
Maar wat as jy dit probeer het
en nog steeds eensaam voel?00:02:23
00:02:23
Moenie opgee nie!00:02:25
00:02:25
As jy nog steeds eensaam voel,00:02:27
00:02:27
vra jou ouers of jy ’n dokter00:02:29
00:02:29
of ’n spesialis moet gaan sien
wat jou kan help.00:02:31
00:02:31
Die liefde van jou vriende en familie00:02:34
00:02:34
kan jou help om negatiewe
gedagtes te oorkom.00:02:37
00:02:37
Jy kan ook tot God bid.00:02:39
00:02:41
Die Bybel sê:00:02:42
00:02:42
‘Hy gee dié wat eensaam is,
’n huis om in te woon.’00:02:46
00:02:46
God gee vir jou om00:02:48
00:02:48
en sal jou help om beter
en gelukkiger te voel.00:02:51
00:02:52
Almal voel partykeer eensaam.00:02:54
00:02:55
Maar as jy vir jouself sorg
en ander vir hulp vra,00:02:58
00:02:58
kan jy leer om eensaamheid te hanteer.00:03:01
Hoe om eensaamheid te hanteer
-
Hoe om eensaamheid te hanteer
Vandag is daar soveel maniere vir mense
om met mekaar te kommunikeer.
Maar baie voel nog steeds
eensamer as ooit tevore.
Wanneer laas het jy eensaam gevoel?
Het jy of iemand na aan jou ver weg getrek?
Voel jy dat ander altyd
hulleself sonder jou geniet
of dat niemand regtig vir jou omgee nie?
Eensaamheid maak seer –
maar om eensaam te voel,
beteken nie noodwendig
dat daar iets fout is met jou nie.
Dit beteken dalk net
dat jy meer tyd moet spandeer
saam met dié om jou.
Dis beter as om jouself af te sonder.
Die Bybel sê: “Iemand wat hom afsonder,
jaag sy eie selfsugtige begeertes na.”
Jy kan nie die probleem oplos
as jy net op jouself fokus nie.
So as dit vir jou moeilik is
om vriende te maak,
kan jy goeie dinge vir ander doen.
Wanneer jy vrygewig is,
sal jy gelukkig voel
en ander sal jou vriend wil wees.
En moenie net fokus
op hoeveel vriende jy het nie,
maar watter soort vriende hulle is.
Kies goeie vriende!
Vra jouself af:
‘Help my vriende my
om ’n beter persoon te wees?’
Onthou:
Sosiale media kan nooit
in-persoon-kommunikasie
met vriende vervang nie.
Beteken dit dat jy altyd
om mense moet wees?
Nee!
Partykeer kort jy tyd om op jou eie te wees.
Gebruik dit om jouself te verbeter.
Wat beteken dit?
Eet gesonde kos,
doen oefeninge,
doen ietsie kreatiefs.
Maar wat as jy dit probeer het
en nog steeds eensaam voel?
Moenie opgee nie!
As jy nog steeds eensaam voel,
vra jou ouers of jy ’n dokter
of ’n spesialis moet gaan sien
wat jou kan help.
Die liefde van jou vriende en familie
kan jou help om negatiewe
gedagtes te oorkom.
Jy kan ook tot God bid.
Die Bybel sê:
‘Hy gee dié wat eensaam is,
’n huis om in te woon.’
God gee vir jou om
en sal jou help om beter
en gelukkiger te voel.
Almal voel partykeer eensaam.
Maar as jy vir jouself sorg
en ander vir hulp vra,
kan jy leer om eensaamheid te hanteer.
-