00:00:02
Hallo daar.
200:00:03
00:00:03
Ons is baie bly om julle saam met ons te hê.
300:00:07
00:00:07
Ons wil graag die jongste nuus met julle deel
400:00:10
00:00:10
en dan sal ons na ’n aanmoedigende onderhoud kyk.
500:00:13
00:00:13
Ons is baie bly dat twee broers in Rusland
600:00:17
00:00:17
onlangs uit die tronk vrygelaat is
700:00:19
00:00:19
nadat hulle hulle vonnisse uitgedien het.
800:00:21
00:00:22
Op 19 Julie 2023
900:00:25
00:00:25
is die 69 jarige broer Joeri Saweljef vrygelaat.
1000:00:30
00:00:31
Hy was langer as vier en ’n half jaar in die tronk.
1100:00:34
00:00:35
Baie broers en susters het buite die tronk gewag om hom te verwelkom.
1200:00:39
00:00:40
Ons is baie bly vir hom en sy vriende en familie.
1300:00:43
00:00:44
En op 26 Julie 2023
1400:00:47
00:00:47
is broer Sergei Klimof ná omtrent vyf jaar in die tronk vrygelaat.
1500:00:52
00:00:53
Hy was liefdevol verwelkom deur sy vriende en familie.
1600:00:57
00:00:57
Ons is bly saam met almal van julle.
1700:01:00
00:01:00
Jesus het in Openbaring 2:10 gesê:
1800:01:03
00:01:04
“Die Duiwel sal aanhou om party van julle in die tronk te gooi.”
1900:01:08
00:01:10
Maar Jesus het ook gesê:
2000:01:11
00:01:11
“Moenie bang wees . . . nie.”
2100:01:13
00:01:15
Die Wagtoring van Julie 2019 sê:
2200:01:19
00:01:19
“Wanneer ons vyande ’n verbod op ons aanbidding plaas,
2300:01:22
00:01:22
hoop hulle om ons bang te maak om Jehovah te dien.
2400:01:26
00:01:26
Hulle sal dalk ook valse stories oor ons versprei,
2500:01:29
00:01:30
amptenare stuur om ons huise te deursoek,
2600:01:33
00:01:34
ons hof toe sleep
2700:01:35
00:01:35
of selfs party van ons in die tronk opsluit.
2800:01:38
00:01:39
Hulle hoop dat ons bang sal wees
2900:01:41
00:01:41
omdat hulle dit reggekry het
3000:01:43
00:01:43
om ’n paar van ons in die tronk te sit.”
3100:01:45
00:01:46
Maar wat leer ons uit die voorbeeld
3200:01:49
00:01:49
van hierdie twee dierbare broers in Rusland?
3300:01:51
00:01:53
Hulle het gedurende hulle vonnisse volhard
3400:01:56
00:01:56
en getrou gebly aan Jehovah,
3500:01:58
00:01:58
ten spyte van vervolging.
3600:01:59
00:02:00
Ja,
3700:02:01
00:02:01
Jesus was reg toe hy gesê het
3800:02:03
00:02:03
dat ons geen rede het om bang te wees nie.
3900:02:07
00:02:09
Op die oomblik
4000:02:10
00:02:10
geniet ons broers en susters regoor die wêreld,
4100:02:13
00:02:13
die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms.
4200:02:16
00:02:17
Ons jong mense
4300:02:19
00:02:19
sal dalk hierdie byeenkoms onthou
4400:02:21
00:02:21
as die eerste een wat hulle in persoon bygewoon het.
4500:02:24
00:02:24
Kom ons hoor wat hulle sê.
4600:02:26
00:02:36
Ek is bly omdat ek vandag by die streekbyeenkoms is
4700:02:39
00:02:39
en weer almal kan sien.
4800:02:41
00:02:42
Ek hou daarvan om hier by die streekbyeenkoms te wees
4900:02:45
00:02:45
omdat ek die broers en susters kan ontmoet.
5000:02:47
00:02:48
Ek hou daarvan om foto’s saam met my nuwe vriende te neem.
5100:02:51
00:02:54
Ek is bly om vandag hier by die streekbyeenkoms te wees
5200:02:57
00:02:57
omdat ek my broers en susters drukkies kan gee.
5300:02:59
00:02:59
Ek hou ook van die liedjies.
5400:03:01
00:03:01
Dit laat my baie kalm voel.
5500:03:02
00:03:04
Ek het saam met die broers in ons gemeente help skoonmaak.
5600:03:08
00:03:08
Dit was lekker.
5700:03:10
00:03:10
Al my familie en vriende is hier saam met my
5800:03:13
00:03:13
en wys hulle liefde vir Jehovah, net soos ek.
5900:03:16
00:03:16
Ek hou daarvan om hier te wees omdat ek die video’s kan kyk
6000:03:20
00:03:20
en al die broers kan sien.
6100:03:21
00:03:22
Ek dink definitief om hier in persoon te wees, is baie beter.
6200:03:26
00:03:26
Ek leer baie meer hier as toe ek die program by die huis gekyk het.
6300:03:29
00:03:29
Ek hou meer daarvan om streekbyeenkoms toe te kom
6400:03:32
00:03:32
as om dit op TV te kyk.
6500:03:34
00:03:49
Sulke mooi kommentare.
6600:03:51
00:03:52
Ons is so trots op al die ouers.
6700:03:55
00:03:55
Die moeite wat julle doen
6800:03:57
00:03:57
om julle kinders na die byeenkoms toe te bring,
6900:04:00
00:04:00
laat ons dink aan wat Josef
7000:04:02
00:04:03
en Maria gedoen het.
7100:04:04
00:04:05
Elke jaar het hulle Jesus
7200:04:07
00:04:07
en sy boeties en sussies na die fees
7300:04:09
00:04:10
in Jerusalem gevat.
7400:04:12
00:04:12
En dit was die moeite werd.
7500:04:14
00:04:15
Net so, gee julle vir julle kinders ’n pragtige geskenk
7600:04:20
00:04:20
deur hulle na die byeenkoms toe te bring.
7700:04:22
00:04:23
Dit maak Jehovah se hart seker so bly
7800:04:26
00:04:26
om julle almal daar te sien.
7900:04:29
00:04:31
Op 1 September
8000:04:33
00:04:34
begin ’n nuwe diensjaar,
8100:04:36
00:04:36
sowel as ons wêreldwye kampanje
8200:04:40
00:04:40
om Die Wagtoring, nr. 2 van 2020
8300:04:45
00:04:45
met die titel: ‘Wat is God se Koninkryk?’, aan te bied.
8400:04:48
00:04:50
Verkondigers wat as hulppioniers gaan dien,
8500:04:53
00:04:53
kan kies of hulle 15 of 30 uur wil doen.
8600:04:57
00:04:58
Ons het die Koninkryk nou meer as ooit tevore nodig,
8700:05:02
00:05:02
en ons geniet dit
8800:05:04
00:05:04
om hierdie belangrike boodskap met ander te deel.
8900:05:07
00:05:10
Baie gemeentes
9000:05:11
00:05:11
sal binnekort
9100:05:12
00:05:12
die datums vir die 2024-streekbyeenkomste kry.
9200:05:17
00:05:18
En die tema
9300:05:20
00:05:20
vir die 2024-streekbyeenkoms
9400:05:23
00:05:24
is:
9500:05:25
00:05:25
‘Maak die goeie nuus bekend!’
9600:05:28
00:05:29
Dis op 1 Korintiërs 9:16 gebaseer wat sê:
9700:05:33
00:05:34
“As ek dan die goeie nuus bekend maak
9800:05:37
00:05:37
het ek geen rede om te spog nie,
9900:05:41
00:05:41
want ek is verplig om dit te doen.
10000:05:45
00:05:45
Dit sal sleg gaan met my
10100:05:47
00:05:47
as ek die goeie nuus nie bekend maak nie!”
10200:05:50
00:05:52
Met al die slegte nuus deesdae,
10300:05:54
00:05:54
weet ons dat julle van Vrydagoggend se eerste toespraak af,
10400:05:59
00:05:59
al drie dae van hierdie byeenkoms sal geniet.
10500:06:02
00:06:04
Gepraat van goeie nuus.
10600:06:05
00:06:06
Ons was bly
10700:06:07
00:06:07
toe ons gehoor het dat 28 van ons broers en susters in Eritrea
10800:06:11
00:06:12
op 4 Desember 2020
10900:06:14
00:06:14
uit die tronk
11000:06:15
00:06:15
vrygelaat is.
11100:06:16
00:06:18
Hulle was tussen 5
11200:06:19
00:06:20
en 26 jaar lank in die tronk.
11300:06:23
00:06:24
Hulle was in die tronk gegooi
11400:06:26
00:06:27
omdat hulle neutraal gebly het.
11500:06:29
00:06:30
Broer Negede Teklemariam
11600:06:33
00:06:33
was een van dié wat vervolg was
11700:06:35
00:06:36
omdat hy gekies het om neutraal te bly.
11800:06:38
00:06:39
In 1994
11900:06:41
00:06:41
het soldate hom met geweld van sy huis af weggeneem.
12000:06:45
00:06:45
Hy was maar net 21 jaar oud.
12100:06:48
00:06:49
Hy was altesaam 26 jaar lank in twee tronke
12200:06:53
00:06:54
saam met broer Paulos Eyasu en broer Isaac Mogos.
12300:06:58
00:06:58
Nadat hulle in 2020 uit die tronk vrygelaat is,
12400:07:02
00:07:03
is Isaac gedoop.
12500:07:05
00:07:05
En die drie broers hou aan om Jehovah getrou te dien.
12600:07:09
00:07:11
Let op wat Negede gehelp het om getrou te bly
12700:07:14
00:07:15
terwyl julle na hierdie aanmoedigende onderhoud kyk.
12800:07:19
00:07:20
Op 17 September 1994
12900:07:23
00:07:23
het drie soldate eenuur in die nag op ons hek geklop.
13000:07:26
00:07:27
Hulle het my nie kans gegee om iets te sê
13100:07:29
00:07:30
of ander klere aan te trek nie.
13200:07:32
00:07:33
My ma het vir my gesê:
13300:07:34
00:07:34
“Hou moed.
13400:07:35
00:07:36
Jehovah is met jou.
13500:07:37
00:07:38
So lank as wat jy lojaal aan hom bly,
13600:07:40
00:07:40
sal Jehovah jou beskerm.”
13700:07:42
00:07:42
My ma het dit oor en oor gesê terwyl hulle my weggevat het.
13800:07:46
00:07:49
Sawa is ’n groot militêre opleidingskamp
13900:07:52
00:07:52
en binne in die kamp is daar ’n klein area
14000:07:55
00:07:55
wat as ’n tronk gebruik word.
14100:07:57
00:07:57
Ons noem dit maar ’n tronk,
14200:07:58
00:07:58
want eintlik is daar nie woorde om dit te beskryf nie.
14300:08:02
00:08:02
Geen mens behoort so behandel te word nie.
14400:08:04
00:08:05
Die vertrek was van sinkplate gemaak
14500:08:08
00:08:08
en het verskriklik warm geword.
14600:08:10
00:08:10
Daar was geen ventilasie en geen bed nie.
14700:08:14
00:08:14
Ons het op die grond geslaap.
14800:08:15
00:08:16
Die kos wat ons gekry het was maar min -
14900:08:18
00:08:18
brood,
15000:08:19
00:08:19
droë lensies,
15100:08:20
00:08:20
partykeer sop.
15200:08:22
00:08:22
In die tronk was ons met toue vasgebind
15300:08:24
00:08:24
en die wagte het ons wreed behandel.
15400:08:26
00:08:26
Hulle het ons erg geslaan en hard laat werk.
15500:08:29
00:08:29
Hulle het ons baie hard laat werk sodat ons
15600:08:32
00:08:32
mismoedig sou raak, ingee
15700:08:34
00:08:34
en by hulle aansluit.
15800:08:36
00:08:36
Die grootste uitdaging in die 23 jaar in Sawa,
15900:08:40
00:08:40
was die feit
16000:08:41
00:08:41
dat selfs wanneer jy nodig gehad het om te urineer of te ontlas,
16100:08:45
00:08:45
jy eers
16200:08:46
00:08:46
vir toestemming moes vra.
16300:08:48
00:08:48
Daar was altyd ’n soldaat wat ons dopgehou het.
16400:08:51
00:08:51
Dit was vir my die ergste.
16500:08:53
00:08:53
Ons het nooit ’n badkamer gehad nie.
16600:08:55
00:08:55
Ons het nooit die hoop gehad dat ons eendag vrygelaat sou word
16700:08:59
00:08:59
of selfs deur ’n hof gevonnis sou word nie.
16800:09:02
00:09:02
Hulle het net gewag dat ons mal word of
16900:09:05
00:09:05
doodgaan omdat ons geen mediese behandeling gekry het nie.
17000:09:08
00:09:09
Iets wat my gehelp het om te volhard,
17100:09:11
00:09:11
was die teks wat die dagteks was
17200:09:13
00:09:13
die dag toe ek gearresteer is.
17300:09:15
00:09:15
Dit was Johannes 16:33.
17400:09:17
00:09:17
Daar sê dit gedeeltelik:
17500:09:19
00:09:19
“In die wêreld sal julle moeilike tye deurmaak,
17600:09:22
00:09:22
maar moenie bang wees nie!”
17700:09:24
00:09:25
Daardie teks het nie net ons,
17800:09:27
00:09:27
wat in die tronk was,
17900:09:28
00:09:28
aangemoedig en vertroos nie,
18000:09:29
00:09:29
maar ook al die broers wat agtergebly het.
18100:09:32
00:09:33
Eendag het die soldate my in die wildernis ingevat
18200:09:36
00:09:36
en gesê dat ek ’n gat moes grawe.
18300:09:38
00:09:38
Ek het twee keuses gekry.
18400:09:40
00:09:40
Hulle het gesê:
18500:09:41
00:09:41
“Ons het baie dinge met jou probeer,
18600:09:43
00:09:43
maar jy het nie ingegee nie.
18700:09:44
00:09:45
Die regering het besluit dat jy tereg gestel moet word.
18800:09:48
00:09:48
Trek ’n uniform aan
18900:09:49
00:09:49
en word ’n soldaat soos die ander.
19000:09:51
00:09:52
Maar as jy aanhou sê:
19100:09:53
00:09:53
‘Ek behoort aan God se Koninkryk’,
19200:09:55
00:09:55
of ‘aan die hemelse Koninkryk’,
19300:09:57
00:09:57
gaan jy die gat gesit word.”
19400:09:59
00:09:59
Hulle het my toe in die gat gesit.
19500:10:01
00:10:01
Dit was so diep
19600:10:02
00:10:02
dat net my kop uitgesteek het.
19700:10:04
00:10:05
So behalwe dat my kop besig was om te bak in die son,
19800:10:09
00:10:09
was die sand waarin ek begrawe was
19900:10:11
00:10:11
ook baie warm.
20000:10:12
00:10:12
Ek het gesweet,
20100:10:14
00:10:14
en was besig om flou te word.
20200:10:16
00:10:16
Daar was ’n kar met militêre personeel
20300:10:19
00:10:19
wat van ver af gekom het.
20400:10:20
00:10:20
Hulle het gesien iemand is begrawe
20500:10:22
00:10:22
met net sy kop wat uitsteek.
20600:10:24
00:10:24
Hierdie soldaat was nie van
20700:10:26
00:10:26
die militêre kamp nie.
20800:10:28
00:10:28
Hy het net daar verby gekom
20900:10:30
00:10:30
en hy het ’n hoë rang gehad.
21000:10:32
00:10:33
Ek het hom glad nie geken nie,
21100:10:35
00:10:35
en hy het my nie geken nie.
21200:10:36
00:10:36
Hy het die manne gevra:
21300:10:37
00:10:38
“Wat is hier aan die gang?
21400:10:40
00:10:40
Word dit toegelaat?
21500:10:41
00:10:41
Dis mos nie menslik om iemand so te behandel nie.
21600:10:44
00:10:44
Wie het gesê julle moet hom lewendig begrawe?”
21700:10:46
00:10:46
Een ding wat ek
21800:10:47
00:10:47
en die ander wat saam met my in die tronk was
21900:10:49
00:10:50
hier uit geleer het, is dat:
22000:10:51
00:10:52
Wanneer ’n persoon tronk toe gaan voel hy dalk alleen,
22100:10:55
00:10:55
maar solank as wat ons getrou bly aan Jehovah
22200:10:58
00:10:58
kan ons vertrou dat hy ons sal help.
22300:11:00
00:11:01
Ek het gesien hoe Romeine 8 van vers 35 af
22400:11:04
00:11:04
in ons geval waar geword het.
22500:11:06
00:11:06
Jehovah het ons gehelp.
22600:11:08
00:11:08
Ja,
22700:11:09
00:11:09
daar is niks wat ons van sy liefde kan skei nie.
22800:11:12
00:11:25
Daar was ’n man en ’n vrou wat by die tronk gewerk het.
22900:11:28
00:11:29
Hy was ’n bewaarder en sy was ’n sekretaresse.
23000:11:32
00:11:32
Hulle het met mekaar gepraat en gesê:
23100:11:34
00:11:34
“Dit lyk asof hulle tereggestel gaan word.
23200:11:37
00:11:37
Kom ons sorg dat almal daar buite weet wat hier gebeur.
23300:11:40
00:11:40
Ten minste kan ons vir hulle families wys -
23400:11:43
00:11:43
hulle was hier
23500:11:44
00:11:44
en dis hoe hulle gelyk het.”
23600:11:46
00:11:46
Dis hoekom hulle ’n foto geneem het,
23700:11:48
00:11:48
en dit vir ons families en die res van die wêreld gewys het.
23800:11:51
00:11:52
Julle kan op die foto sien dat Paulos se hande vol modder is.
23900:11:56
00:11:56
Toe die foto geneem is,
24000:11:58
00:11:58
was ons besig om buite te werk
24100:12:00
00:12:00
en klippe en goed te skuif.
24200:12:01
00:12:02
Ons wou nie hê ons familielede of ons ouers
24300:12:04
00:12:05
moes dink ons is hartseer of mismoedig nie.
24400:12:07
00:12:07
Ons wou eerder hê hulle moes weet
24500:12:09
00:12:09
dat ons bly was dat ons vervolg word vir ons geloof in Christus.
24600:12:13
00:12:13
Dis hoekom ons in die foto glimlag.
24700:12:16
00:12:20
Gebed het ons regtig gehelp om getrou te bly.
24800:12:24
00:12:25
Veral in die eerste paar jaar.
24900:12:27
00:12:28
Ons het nie enige geestelike voedsel gehad nie -
25000:12:30
00:12:30
nie ’n Bybel of publikasies nie.
25100:12:33
00:12:33
Al wat ons gehad het, was gebed.
25200:12:35
00:12:35
Ek onthou dat ek in die begin
25300:12:37
00:12:37
spesifiek vir Jehovah gebid het
25400:12:39
00:12:39
dat ons uit die tronk vrygelaat kan word.
25500:12:42
00:12:42
Maar soos die jare verby gegaan het,
25600:12:44
00:12:44
het ek my gebede verander en gevra:
25700:12:46
00:12:46
“Help my Jehovah om te volhard.
25800:12:49
00:12:49
Help my om die uitdagings van lewe in die tronk te verduur.”
25900:12:52
00:13:13
Ek het nie verwag om daardie dag
26000:13:15
00:13:15
of daardie jaar vrygelaat te word nie.
26100:13:17
00:13:17
Ek het gesien
26200:13:18
00:13:19
dat Jehovah sy knegte
26300:13:20
00:13:20
uit baie moeilike situasies kan red.
26400:13:23
00:13:23
Watter tyd hy ook al kies,
26500:13:25
00:13:25
is die regte tyd.
26600:13:26
00:13:26
In daardie 26 jaar het ek baie dinge geleer.
26700:13:30
00:13:30
Ek het geleer dat Jehovah na ons luister,
26800:13:33
00:13:33
en dat uitdagings
26900:13:35
00:13:35
niks is in vergelyking met die voorreg
27000:13:37
00:13:37
om Jehovah se naam te verdedig nie.
27100:13:40
00:13:40
Ons weet nie
27200:13:41
00:13:41
wat more sal gebeur,
27300:13:42
00:13:42
of dalk sal verander nie.
27400:13:44
00:13:44
So dit help nie om bang te wees vir die tronk of vir vervolging nie.
27500:13:49
00:13:49
Ons kan vir vervolging voorberei.
27600:13:51
00:13:52
Jehovah sal ons help
27700:13:54
00:13:54
om enige uitdaging te verduur.
27800:13:56
00:13:56
Ons moet hom net vra om ons te help.
27900:13:58
00:13:58
Wat ook al met ons gebeur,
28000:14:00
00:14:00
of ons dit nou verwag of nie,
28100:14:02
00:14:02
ek het geleer dat Jehovah ons sal help om dit te verduur.
28200:14:06
00:14:07
Baie mense het ons gehelp
28300:14:08
00:14:08
deur vir ons briewe te skryf
28400:14:10
00:14:10
en goed te stuur wat ons nodig gehad het.
28500:14:12
00:14:12
Ons was versterk
28600:14:13
00:14:13
deur die aanhoudende gebede van ons broers en susters
28700:14:16
00:14:16
regoor die wêreld,
28800:14:18
00:14:18
Selfs kinders wat nie eers ons name kon sê nie,
28900:14:21
00:14:21
het vir ons gebid.
29000:14:22
00:14:23
Hou aan om te bid,
29100:14:24
00:14:24
want daar is baie ander wat op die oomblik in die tronk is.
29200:14:28
00:14:46
Baie dankie Negede
29300:14:48
00:14:48
dat jy jou ondervinding met ons gedeel het.
29400:14:51
00:14:52
Dit is baie aanmoedigend om te hoor
29500:14:54
00:14:55
hoe Jehovah jou gehelp het terwyl
29600:14:57
00:14:58
jy so wreed behandel was.
29700:15:01
00:15:01
Jy is ’n getroue kneg van Jehovah
29800:15:04
00:15:04
en ons is baie
29900:15:06
00:15:06
lief vir jou.
30000:15:07
00:15:09
Ek en die broers en susters regoor die wêreld
30100:15:13
00:15:13
het gedurende die 26 jaar wat jy in die tronk was,
30200:15:17
00:15:18
Jehovah baie keer gesmeek
30300:15:20
00:15:20
om vir jou en die ander broers te help.
30400:15:24
00:15:24
En ons hou aan om vir die 32 broers en susters in Eritrea te bid
30500:15:29
00:15:29
wat nog steeds in die tronk is
30600:15:31
00:15:32
vir hulle geloof.
30700:15:33
00:15:34
Wat is ’n paar lesse wat ons uit Negede se onderhoud
30800:15:38
00:15:38
kan leer?
30900:15:39
00:15:41
Hier is drie van hulle:
31000:15:42
00:15:43
Nommer een.
31100:15:44
00:15:44
Lees die dagteks elke dag.
31200:15:47
00:15:48
Nommer twee.
31300:15:49
00:15:50
Bid tot Jehovah en vertrou op hom.
31400:15:53
00:15:53
En nommer drie.
31500:15:55
00:15:55
Jy kan gelukkig wees, al word jy vervolg.
31600:15:59
00:16:00
Ons is baie bly om julle daarvan in kennis te stel,
31700:16:04
00:16:04
dat Negede se hele onderhoud in die toekoms
31800:16:08
00:16:08
op jw.org beskikbaar sal wees.
31900:16:11
00:16:12
Noudat ons meer oor Negede se volharding gehoor het,
32000:16:16
00:16:16
word ons herinner aan almal wat op die oomblik volhard
32100:16:19
00:16:19
terwyl hulle vervolg word
32200:16:21
00:16:21
of in die tronk is vir hulle geloof.
32300:16:24
00:16:25
Aan al die broers en susters wat vervolging verduur
32400:16:28
00:16:28
in Eritrea,
32500:16:30
00:16:30
Rusland
32600:16:31
00:16:31
en ander dele van die wêreld,
32700:16:33
00:16:34
ons bid vir julle
32800:16:35
00:16:36
en ons is baie
32900:16:38
00:16:38
lief vir julle.
33000:16:39
00:16:40
Vanuit die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies,
33100:16:43
00:16:43
dit is JW Broadcasting.00:16:47
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2023 – Nr. 6
-
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2023 – Nr. 6
Hallo daar.
2
Ons is baie bly om julle saam met ons te hê.
3
Ons wil graag die jongste nuus met julle deel
4
en dan sal ons na ’n aanmoedigende onderhoud kyk.
5
Ons is baie bly dat twee broers in Rusland
6
onlangs uit die tronk vrygelaat is
7
nadat hulle hulle vonnisse uitgedien het.
8
Op 19 Julie 2023
9
is die 69 jarige broer Joeri Saweljef vrygelaat.
10
Hy was langer as vier en ’n half jaar in die tronk.
11
Baie broers en susters het buite die tronk gewag om hom te verwelkom.
12
Ons is baie bly vir hom en sy vriende en familie.
13
En op 26 Julie 2023
14
is broer Sergei Klimof ná omtrent vyf jaar in die tronk vrygelaat.
15
Hy was liefdevol verwelkom deur sy vriende en familie.
16
Ons is bly saam met almal van julle.
17
Jesus het in Openbaring 2:10 gesê:
18
“Die Duiwel sal aanhou om party van julle in die tronk te gooi.”
19
Maar Jesus het ook gesê:
20
“Moenie bang wees . . . nie.”
21
<i>Die</i><i> W</i><i>agtoring</i> van Julie 2019 sê:
22
“Wanneer ons vyande ’n verbod op ons aanbidding plaas,
23
hoop hulle om ons bang te maak om Jehovah te dien.
24
Hulle sal dalk ook valse stories oor ons versprei,
25
amptenare stuur om ons huise te deursoek,
26
ons hof toe sleep
27
of selfs party van ons in die tronk opsluit.
28
Hulle hoop dat ons bang sal wees
29
omdat hulle dit reggekry het
30
om ’n paar van ons in die tronk te sit.”
31
Maar wat leer ons uit die voorbeeld
32
van hierdie twee dierbare broers in Rusland?
33
Hulle het gedurende hulle vonnisse volhard
34
en getrou gebly aan Jehovah,
35
ten spyte van vervolging.
36
Ja,
37
Jesus was reg toe hy gesê het
38
dat ons geen rede het om bang te wees nie.
39
Op die oomblik
40
geniet ons broers en susters regoor die wêreld,
41
die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms.
42
Ons jong mense
43
sal dalk hierdie byeenkoms onthou
44
as die eerste een wat hulle in persoon bygewoon het.
45
Kom ons hoor wat hulle sê.
46
Ek is bly omdat ek vandag by die streekbyeenkoms is
47
en weer almal kan sien.
48
Ek hou daarvan om hier by die streekbyeenkoms te wees
49
omdat ek die broers en susters kan ontmoet.
50
Ek hou daarvan om foto’s saam met my nuwe vriende te neem.
51
Ek is bly om vandag hier by die streekbyeenkoms te wees
52
omdat ek my broers en susters drukkies kan gee.
53
Ek hou ook van die liedjies.
54
Dit laat my baie kalm voel.
55
Ek het saam met die broers in ons gemeente help skoonmaak.
56
Dit was lekker.
57
Al my familie en vriende is hier saam met my
58
en wys hulle liefde vir Jehovah, net soos ek.
59
Ek hou daarvan om hier te wees omdat ek die video’s kan kyk
60
en al die broers kan sien.
61
Ek dink definitief om hier in persoon te wees, is baie beter.
62
Ek leer baie meer hier as toe ek die program by die huis gekyk het.
63
Ek hou meer daarvan om streekbyeenkoms toe te kom
64
as om dit op TV te kyk.
65
Sulke mooi kommentare.
66
Ons is so trots op al die ouers.
67
Die moeite wat julle doen
68
om julle kinders na die byeenkoms toe te bring,
69
laat ons dink aan wat Josef
70
en Maria gedoen het.
71
Elke jaar het hulle Jesus
72
en sy boeties en sussies na die fees
73
in Jerusalem gevat.
74
En dit was die moeite werd.
75
Net so, gee julle vir julle kinders ’n pragtige geskenk
76
deur hulle na die byeenkoms toe te bring.
77
Dit maak Jehovah se hart seker so bly
78
om julle almal daar te sien.
79
Op 1 September
80
begin ’n nuwe diensjaar,
81
sowel as ons wêreldwye kampanje
82
om <i>D</i><i>ie</i><i> W</i><i>agtoring,</i> nr. 2 van 2020
83
met die titel: ‘Wat is God se Koninkryk?’, aan te bied.
84
Verkondigers wat as hulppioniers gaan dien,
85
kan kies of hulle 15 of 30 uur wil doen.
86
Ons het die Koninkryk nou meer as ooit tevore nodig,
87
en ons geniet dit
88
om hierdie belangrike boodskap met ander te deel.
89
Baie gemeentes
90
sal binnekort
91
die datums vir die 2024-streekbyeenkomste kry.
92
En die tema
93
vir die 2024-streekbyeenkoms
94
is:
95
‘Maak die goeie nuus bekend!’
96
Dis op 1 Korintiërs 9:16 gebaseer wat sê:
97
“As ek dan die goeie nuus bekend maak
98
het ek geen rede om te spog nie,
99
want ek is verplig om dit te doen.
100
Dit sal sleg gaan met my
101
as ek die goeie nuus nie bekend maak nie!”
102
Met al die slegte nuus deesdae,
103
weet ons dat julle van Vrydagoggend se eerste toespraak af,
104
al drie dae van hierdie byeenkoms sal geniet.
105
Gepraat van goeie nuus.
106
Ons was bly
107
toe ons gehoor het dat 28 van ons broers en susters in Eritrea
108
op 4 Desember 2020
109
uit die tronk
110
vrygelaat is.
111
Hulle was tussen 5
112
en 26 jaar lank in die tronk.
113
Hulle was in die tronk gegooi
114
omdat hulle neutraal gebly het.
115
Broer Negede Teklemariam
116
was een van dié wat vervolg was
117
omdat hy gekies het om neutraal te bly.
118
In 1994
119
het soldate hom met geweld van sy huis af weggeneem.
120
Hy was maar net 21 jaar oud.
121
Hy was altesaam 26 jaar lank in twee tronke
122
saam met broer Paulos Eyasu en broer Isaac Mogos.
123
Nadat hulle in 2020 uit die tronk vrygelaat is,
124
is Isaac gedoop.
125
En die drie broers hou aan om Jehovah getrou te dien.
126
Let op wat Negede gehelp het om getrou te bly
127
terwyl julle na hierdie aanmoedigende onderhoud kyk.
128
Op 17 September 1994
129
het drie soldate eenuur in die nag op ons hek geklop.
130
Hulle het my nie kans gegee om iets te sê
131
of ander klere aan te trek nie.
132
My ma het vir my gesê:
133
“Hou moed.
134
Jehovah is met jou.
135
So lank as wat jy lojaal aan hom bly,
136
sal Jehovah jou beskerm.”
137
My ma het dit oor en oor gesê terwyl hulle my weggevat het.
138
Sawa is ’n groot militêre opleidingskamp
139
en binne in die kamp is daar ’n klein area
140
wat as ’n tronk gebruik word.
141
Ons noem dit maar ’n tronk,
142
want eintlik is daar nie woorde om dit te beskryf nie.
143
Geen mens behoort so behandel te word nie.
144
Die vertrek was van sinkplate gemaak
145
en het verskriklik warm geword.
146
Daar was geen ventilasie en geen bed nie.
147
Ons het op die grond geslaap.
148
Die kos wat ons gekry het was maar min -
149
brood,
150
droë lensies,
151
partykeer sop.
152
In die tronk was ons met toue vasgebind
153
en die wagte het ons wreed behandel.
154
Hulle het ons erg geslaan en hard laat werk.
155
Hulle het ons baie hard laat werk sodat ons
156
mismoedig sou raak, ingee
157
en by hulle aansluit.
158
Die grootste uitdaging in die 23 jaar in Sawa,
159
was die feit
160
dat selfs wanneer jy nodig gehad het om te urineer of te ontlas,
161
jy eers
162
vir toestemming moes vra.
163
Daar was altyd ’n soldaat wat ons dopgehou het.
164
Dit was vir my die ergste.
165
Ons het nooit ’n badkamer gehad nie.
166
Ons het nooit die hoop gehad dat ons eendag vrygelaat sou word
167
of selfs deur ’n hof gevonnis sou word nie.
168
Hulle het net gewag dat ons mal word of
169
doodgaan omdat ons geen mediese behandeling gekry het nie.
170
Iets wat my gehelp het om te volhard,
171
was die teks wat die dagteks was
172
die dag toe ek gearresteer is.
173
Dit was Johannes 16:33.
174
Daar sê dit gedeeltelik:
175
“In die wêreld sal julle moeilike tye deurmaak,
176
maar moenie bang wees nie!”
177
Daardie teks het nie net ons,
178
wat in die tronk was,
179
aangemoedig en vertroos nie,
180
maar ook al die broers wat agtergebly het.
181
Eendag het die soldate my in die wildernis ingevat
182
en gesê dat ek ’n gat moes grawe.
183
Ek het twee keuses gekry.
184
Hulle het gesê:
185
“Ons het baie dinge met jou probeer,
186
maar jy het nie ingegee nie.
187
Die regering het besluit dat jy tereg gestel moet word.
188
Trek ’n uniform aan
189
en word ’n soldaat soos die ander.
190
Maar as jy aanhou sê:
191
‘Ek behoort aan God se Koninkryk’,
192
of ‘aan die hemelse Koninkryk’,
193
gaan jy die gat gesit word.”
194
Hulle het my toe in die gat gesit.
195
Dit was so diep
196
dat net my kop uitgesteek het.
197
So behalwe dat my kop besig was om te bak in die son,
198
was die sand waarin ek begrawe was
199
ook baie warm.
200
Ek het gesweet,
201
en was besig om flou te word.
202
Daar was ’n kar met militêre personeel
203
wat van ver af gekom het.
204
Hulle het gesien iemand is begrawe
205
met net sy kop wat uitsteek.
206
Hierdie soldaat was nie van
207
die militêre kamp nie.
208
Hy het net daar verby gekom
209
en hy het ’n hoë rang gehad.
210
Ek het hom glad nie geken nie,
211
en hy het my nie geken nie.
212
Hy het die manne gevra:
213
“Wat is hier aan die gang?
214
Word dit toegelaat?
215
Dis mos nie menslik om iemand so te behandel nie.
216
Wie het gesê julle moet hom lewendig begrawe?”
217
Een ding wat ek
218
en die ander wat saam met my in die tronk was
219
hier uit geleer het, is dat:
220
Wanneer ’n persoon tronk toe gaan voel hy dalk alleen,
221
maar solank as wat ons getrou bly aan Jehovah
222
kan ons vertrou dat hy ons sal help.
223
Ek het gesien hoe Romeine 8 van vers 35 af
224
in ons geval waar geword het.
225
Jehovah het ons gehelp.
226
Ja,
227
daar is niks wat ons van sy liefde kan skei nie.
228
Daar was ’n man en ’n vrou wat by die tronk gewerk het.
229
Hy was ’n bewaarder en sy was ’n sekretaresse.
230
Hulle het met mekaar gepraat en gesê:
231
“Dit lyk asof hulle tereggestel gaan word.
232
Kom ons sorg dat almal daar buite weet wat hier gebeur.
233
Ten minste kan ons vir hulle families wys -
234
hulle was hier
235
en dis hoe hulle gelyk het.”
236
Dis hoekom hulle ’n foto geneem het,
237
en dit vir ons families en die res van die wêreld gewys het.
238
Julle kan op die foto sien dat Paulos se hande vol modder is.
239
Toe die foto geneem is,
240
was ons besig om buite te werk
241
en klippe en goed te skuif.
242
Ons wou nie hê ons familielede of ons ouers
243
moes dink ons is hartseer of mismoedig nie.
244
Ons wou eerder hê hulle moes weet
245
dat ons bly was dat ons vervolg word vir ons geloof in Christus.
246
Dis hoekom ons in die foto glimlag.
247
Gebed het ons regtig gehelp om getrou te bly.
248
Veral in die eerste paar jaar.
249
Ons het nie enige geestelike voedsel gehad nie -
250
nie ’n Bybel of publikasies nie.
251
Al wat ons gehad het, was gebed.
252
Ek onthou dat ek in die begin
253
spesifiek vir Jehovah gebid het
254
dat ons uit die tronk vrygelaat kan word.
255
Maar soos die jare verby gegaan het,
256
het ek my gebede verander en gevra:
257
“Help my Jehovah om te volhard.
258
Help my om die uitdagings van lewe in die tronk te verduur.”
259
Ek het nie verwag om daardie dag
260
of daardie jaar vrygelaat te word nie.
261
Ek het gesien
262
dat Jehovah sy knegte
263
uit baie moeilike situasies kan red.
264
Watter tyd hy ook al kies,
265
is die regte tyd.
266
In daardie 26 jaar het ek baie dinge geleer.
267
Ek het geleer dat Jehovah na ons luister,
268
en dat uitdagings
269
niks is in vergelyking met die voorreg
270
om Jehovah se naam te verdedig nie.
271
Ons weet nie
272
wat more sal gebeur,
273
of dalk sal verander nie.
274
So dit help nie om bang te wees vir die tronk of vir vervolging nie.
275
Ons kan vir vervolging voorberei.
276
Jehovah sal ons help
277
om enige uitdaging te verduur.
278
Ons moet hom net vra om ons te help.
279
Wat ook al met ons gebeur,
280
of ons dit nou verwag of nie,
281
ek het geleer dat Jehovah ons sal help om dit te verduur.
282
Baie mense het ons gehelp
283
deur vir ons briewe te skryf
284
en goed te stuur wat ons nodig gehad het.
285
Ons was versterk
286
deur die aanhoudende gebede van ons broers en susters
287
regoor die wêreld,
288
Selfs kinders wat nie eers ons name kon sê nie,
289
het vir ons gebid.
290
Hou aan om te bid,
291
want daar is baie ander wat op die oomblik in die tronk is.
292
Baie dankie Negede
293
dat jy jou ondervinding met ons gedeel het.
294
Dit is baie aanmoedigend om te hoor
295
hoe Jehovah jou gehelp het terwyl
296
jy so wreed behandel was.
297
Jy is ’n getroue kneg van Jehovah
298
en ons is baie
299
lief vir jou.
300
Ek en die broers en susters regoor die wêreld
301
het gedurende die 26 jaar wat jy in die tronk was,
302
Jehovah baie keer gesmeek
303
om vir jou en die ander broers te help.
304
En ons hou aan om vir die 32 broers en susters in Eritrea te bid
305
wat nog steeds in die tronk is
306
vir hulle geloof.
307
Wat is ’n paar lesse wat ons uit Negede se onderhoud
308
kan leer?
309
Hier is drie van hulle:
310
Nommer een.
311
Lees die dagteks elke dag.
312
Nommer twee.
313
Bid tot Jehovah en vertrou op hom.
314
En nommer drie.
315
Jy kan gelukkig wees, al word jy vervolg.
316
Ons is baie bly om julle daarvan in kennis te stel,
317
dat Negede se hele onderhoud in die toekoms
318
op jw.org beskikbaar sal wees.
319
Noudat ons meer oor Negede se volharding gehoor het,
320
word ons herinner aan almal wat op die oomblik volhard
321
terwyl hulle vervolg word
322
of in die tronk is vir hulle geloof.
323
Aan al die broers en susters wat vervolging verduur
324
in Eritrea,
325
Rusland
326
en ander dele van die wêreld,
327
ons bid vir julle
328
en ons is baie
329
lief vir julle.
330
Vanuit die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies,
331
dit is JW Broadcasting.
-