00:00:01
Jehovah se Getuies is lief vir die Bybel.
200:00:04
00:00:05
Lank voordat hulle die groot werk aangepak het
om die Bybel te vertaal,
300:00:09
00:00:09
het hulle lisensies verkry
400:00:11
00:00:11
om Bybels wat reeds vertaal was, te druk.
500:00:14
00:00:14
En toe in die 1950’s het
die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap
600:00:19
00:00:19
die eerste Bybel gedruk wat nog ooit deur die Getuies vertaal is,
700:00:23
00:00:23
die NuweWêreld-vertalingvandieHeiligeSkrif.
800:00:26
00:00:26
Wel, ons het gedink dit was die eerste Bybel
900:00:30
00:00:30
wat nog ooit deur die Getuies vertaal is.
1000:00:32
00:00:32
In September 2017 het ’n broer in Duitsland
1100:00:35
00:00:35
’n Bybel aan die museumafdeling
by die wêreldhoofkwartier geskenk.
1200:00:39
00:00:40
Saam met die Bybel was daar ’n brief
1300:00:42
00:00:42
wat verwys het na ’n Bybel
wat in 1934 in Maagdenburg gedruk was.
1400:00:48
00:00:48
Dit is waar die takkantoor en drukkery
1500:00:49
00:00:50
van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap
in Duitsland was.
1600:00:54
00:00:54
Baie broers het nie van hierdie Bybel geweet nie
en dié wat wel daarvan geweet het,
1700:00:58
00:00:58
het gedink dat dit nie goedgekeur was deur br. Rutherford,
1800:01:01
00:01:01
wat toe die president van die genootskap was nie.
1900:01:04
00:01:04
Teen 1934 het Adolf Hitler alreeds begin
2000:01:08
00:01:08
om Jehovah se Getuies te vervolg.
2100:01:10
00:01:11
Ons godsdiensbedrywighede was verban,
2200:01:13
00:01:13
65 ton lektuur is deur die Nazi-owerheid afgevat en verbrand
2300:01:18
00:01:18
en die takkantoor en drukkery in Maagdenburg
2400:01:21
00:01:21
was alreeds ’n paar keer gekonfiskeer en weer teruggegee.
2500:01:23
00:01:27
En dis dalk hoekom die Maagdenburger-Bybel nie, soos gewoonlik,
2600:01:31
00:01:31
’n uitgewersbladsy het met ’n lys van wie dit gedruk het,
2700:01:34
00:01:34
wie dit vertaal het en waar en wanneer dit gedruk is nie.
2800:01:38
00:01:38
Maar reg onderaan een van die laaste bladsye
2900:01:41
00:01:42
is daar net een lyntjie in klein letters
3000:01:44
00:01:45
wat sê: “Gedruk: Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap
Maagdenburg.”
3100:01:51
00:01:51
Dis interessant dat die Departement van Binnelandse Sake
3200:01:53
00:01:54
in Duitsland op 13 September 1934
3300:01:57
00:01:58
toestemming gegee het dat die kantoor in Maagdenburg
3400:02:01
00:02:01
weer Bybels kon druk en versprei.
3500:02:03
00:02:06
Maar almal het geweet dat die fasiliteite enige tyd
3600:02:09
00:02:09
weer toegemaak kon word, dalk permanent.
3700:02:13
00:02:13
Wat kon die broers nou eintlik doen
in die kort tydjie wat hulle gehad het?
3800:02:16
00:02:17
Die kantoor in Maagdenburg het br. Rutherford laat weet
3900:02:20
00:02:20
dat hulle ’n manuskrip van die Nuwe Testament gehad het,
4000:02:23
00:02:23
wat gereed was om gedruk te word
4100:02:25
00:02:25
en ’n vertaling van die Ou Testament
was ook amper klaar.
4200:02:28
00:02:28
In Oktober 1934 het br. Rutherford goedkeuring gegee
4300:02:31
00:02:32
dat 100 000 kopieë gedruk word,
4400:02:35
00:02:35
maar hulle het nie baie tyd gehad om dit te doen nie.
4500:02:38
00:02:38
Br. Rutherford het hierdie brief op 6 Augustus 1935 ontvang.
4600:02:42
00:02:43
Dit sê: “Die middag van die 10de Julie het ’n hele paar offisiere
4700:02:47
00:02:47
van die geheime polisie van Berlyn en Maagdenburg gekom
4800:02:51
00:02:51
en die fabriek, kamers en kantore in Maagdenburg gesluit.
4900:02:55
00:02:55
Hulle het beslag gelê op die eiendom en geld van die genootskap.
5000:02:59
00:02:59
’n Hele paar duisend Bybels was reeds gebind en die res was gedruk.”
5100:03:02
00:03:04
Ongelukkig was dit net moontlik om ’n paar van daardie Bybels
5200:03:08
00:03:08
uit die drukkery te kry.
5300:03:09
00:03:10
Nadat ons lank gesoek het, kon ons in November 2017
5400:03:13
00:03:13
net drie kopieë van die Maagdenburger-Bybel in die hande kry,
5500:03:18
00:03:18
maar ons het nie besef wat ’n kosbare plek hierdie Bybel
5600:03:23
00:03:23
in ons organisasie se geskiedenis
5700:03:25
00:03:25
van Bybelvertaling en -drukwerk verdien nie.
5800:03:29
00:03:29
Dis nie net ’n versameling van bestaande vertalings nie,
5900:03:32
00:03:32
maar ’n vars unieke vertaling van die Bybel.
6000:03:36
00:03:36
Jehovah se naam word regdeur die Hebreeuse Geskrifte gebruik,
6100:03:41
00:03:41
asook in die voetnote van die Christelike Griekse Geskrifte.
6200:03:45
00:03:45
Daar word ook in Duitse uitgawes van DieWagtoring
6300:03:48
00:03:48
na die Maagdenburger-Bybel verwys.
6400:03:51
00:03:51
En amper 100 jaar nadat dit vertaal is,
6500:03:54
00:03:55
kan Duitse lesers dit nog steeds maklik verstaan.
6600:03:58
00:03:59
Hierdie Bybelvertaling het regtig ’n interessante geskiedenis.
6700:04:03
00:04:03
In vergelyking met ander Bybels is daar baie min
6800:04:06
00:04:06
van hierdie Bybel gedruk en nog minder versprei.
6900:04:09
00:04:09
En al was dit so vinnig en onder baie gevaarlike
7000:04:12
00:04:13
omstandighede vertaal en gedruk,
7100:04:15
00:04:15
het ons amper heeltemal daarvan vergeet
7200:04:17
00:04:17
totdat dit weer ontdek is.
7300:04:19
00:04:19
Die Maagdenburger-Bybel is die eerste Bybel,
waarvan ons weet,
7400:04:23
00:04:23
wat deur die Getuies vertaal en gedruk was,
7500:04:26
00:04:26
selfs voor die NuweWêreld-vertaling vandieHeiligeSkrif.
7600:04:29
00:04:30
Dit het die tyd toe ons deur die Nazi’s vervolg was,
7700:04:33
00:04:33
oorleef en nou is dit deel van ons Bybelmuseum by Warwick.
7800:04:38
00:04:38
Hierdie Bybel wys regtig hoe waar die woorde is in Jesaja 40:8.
7900:04:45
00:04:46
“Aber Jehovas Wort bleibt ewiglich!”00:04:51
Die Maagdenburger-Bybel – 'n Kosbare skat word weer ontdek
-
Die Maagdenburger-Bybel – 'n Kosbare skat word weer ontdek
Jehovah se Getuies is lief vir die Bybel.
2
Lank voordat hulle die groot werk aangepak het
om die Bybel te vertaal,
3
het hulle lisensies verkry
4
om Bybels wat reeds vertaal was, te druk.
5
En toe in die 1950’s het
die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap
6
die eerste Bybel gedruk wat nog ooit deur die Getuies vertaal is,
7
die <i>Nuwe</i> <i>Wêreld-vertaling</i> <i>van</i> <i>die</i> <i>Heilige</i> <i>Skrif.</i>
8
Wel, ons het gedink dit was die eerste Bybel
9
wat nog ooit deur die Getuies vertaal is.
10
In September 2017 het ’n broer in Duitsland
11
’n Bybel aan die museumafdeling
by die wêreldhoofkwartier geskenk.
12
Saam met die Bybel was daar ’n brief
13
wat verwys het na ’n Bybel
wat in 1934 in Maagdenburg gedruk was.
14
Dit is waar die takkantoor en drukkery
15
van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap
in Duitsland was.
16
Baie broers het nie van hierdie Bybel geweet nie
en dié wat wel daarvan geweet het,
17
het gedink dat dit nie goedgekeur was deur br. Rutherford,
18
wat toe die president van die genootskap was nie.
19
Teen 1934 het Adolf Hitler alreeds begin
20
om Jehovah se Getuies te vervolg.
21
Ons godsdiensbedrywighede was verban,
22
65 ton lektuur is deur die Nazi-owerheid afgevat en verbrand
23
en die takkantoor en drukkery in Maagdenburg
24
was alreeds ’n paar keer gekonfiskeer en weer teruggegee.
25
En dis dalk hoekom die Maagdenburger-Bybel nie, soos gewoonlik,
26
’n uitgewersbladsy het met ’n lys van wie dit gedruk het,
27
wie dit vertaal het en waar en wanneer dit gedruk is nie.
28
Maar reg onderaan een van die laaste bladsye
29
is daar net een lyntjie in klein letters
30
wat sê: “Gedruk: Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap
Maagdenburg.”
31
Dis interessant dat die Departement van Binnelandse Sake
32
in Duitsland op 13 September 1934
33
toestemming gegee het dat die kantoor in Maagdenburg
34
weer Bybels kon druk en versprei.
35
Maar almal het geweet dat die fasiliteite enige tyd
36
weer toegemaak kon word, dalk permanent.
37
Wat kon die broers nou eintlik doen
in die kort tydjie wat hulle gehad het?
38
Die kantoor in Maagdenburg het br. Rutherford laat weet
39
dat hulle ’n manuskrip van die Nuwe Testament gehad het,
40
wat gereed was om gedruk te word
41
en ’n vertaling van die Ou Testament
was ook amper klaar.
42
In Oktober 1934 het br. Rutherford goedkeuring gegee
43
dat 100 000 kopieë gedruk word,
44
maar hulle het nie baie tyd gehad om dit te doen nie.
45
Br. Rutherford het hierdie brief op 6 Augustus 1935 ontvang.
46
Dit sê: “Die middag van die 10de Julie het ’n hele paar offisiere
47
van die geheime polisie van Berlyn en Maagdenburg gekom
48
en die fabriek, kamers en kantore in Maagdenburg gesluit.
49
Hulle het beslag gelê op die eiendom en geld van die genootskap.
50
’n Hele paar duisend Bybels was reeds gebind en die res was gedruk.”
51
Ongelukkig was dit net moontlik om ’n paar van daardie Bybels
52
uit die drukkery te kry.
53
Nadat ons lank gesoek het, kon ons in November 2017
54
net drie kopieë van die Maagdenburger-Bybel in die hande kry,
55
maar ons het nie besef wat ’n kosbare plek hierdie Bybel
56
in ons organisasie se geskiedenis
57
van Bybelvertaling en -drukwerk verdien nie.
58
Dis nie net ’n versameling van bestaande vertalings nie,
59
maar ’n vars unieke vertaling van die Bybel.
60
Jehovah se naam word regdeur die Hebreeuse Geskrifte gebruik,
61
asook in die voetnote van die Christelike Griekse Geskrifte.
62
Daar word ook in Duitse uitgawes van <i>D</i><i>ie</i> <i>Wagtoring</i>
63
na die Maagdenburger-Bybel verwys.
64
En amper 100 jaar nadat dit vertaal is,
65
kan Duitse lesers dit nog steeds maklik verstaan.
66
Hierdie Bybelvertaling het regtig ’n interessante geskiedenis.
67
In vergelyking met ander Bybels is daar baie min
68
van hierdie Bybel gedruk en nog minder versprei.
69
En al was dit so vinnig en onder baie gevaarlike
70
omstandighede vertaal en gedruk,
71
het ons amper heeltemal daarvan vergeet
72
totdat dit weer ontdek is.
73
Die Maagdenburger-Bybel is die eerste Bybel,
waarvan ons weet,
74
wat deur die Getuies vertaal en gedruk was,
75
selfs voor die <i>Nuwe</i> <i>Wêreld-vertaling </i><i>van</i> <i>die</i> <i>Heilige</i> <i>Skrif.</i>
76
Dit het die tyd toe ons deur die Nazi’s vervolg was,
77
oorleef en nou is dit deel van ons Bybelmuseum by Warwick.
78
Hierdie Bybel wys regtig hoe waar die woorde is in Jesaja 40:8.
79
“<i>Aber Jehovas Wort bleibt ewiglich!</i>”
-