00:00:01
In die sestigerjare
het Suid-Afrika begin om meer en meer
200:00:04
00:00:04
betrokke te raak by oorloë in lande naby hulle.
300:00:07
00:00:07
En baie van ons jong broers
400:00:09
00:00:10
is toe opgeroep vir militêre diens.
500:00:11
00:00:12
Maar omdat die broers neutraal gebly het,
is hulle tronk toe gestuur.
600:00:15
00:00:16
Die broers was na die militêre tronk toe gestuur,
700:00:18
00:00:18
en aan die begin wou die owerhede hê
800:00:20
00:00:20
dat hulle die weermaguniform moes dra.
900:00:22
00:00:22
Die broers het natuurlik geweier.
1000:00:25
00:00:25
Die broers het gevoel dat dit hulle
1100:00:27
00:00:27
soos soldate sou laat lyk,
1200:00:29
00:00:29
en hulle wou nie hê dat mense dit moes dink nie.
1300:00:32
00:00:32
Hulle het toe blou oorpakke gedra,
1400:00:34
00:00:34
en almal het hulle die “Blue Boys” begin noem.
1500:00:36
00:00:37
Almal het geweet dat die “Blue Boys”
Jehovah se Getuies was.
1600:00:40
00:00:41
Aan die begin was die broers vir hulle hele vonnis
1700:00:44
00:00:45
in aparte selle opgesluit.
1800:00:46
00:00:46
En dit het dit baie moeilik gemaak
1900:00:49
00:00:49
om bymekaar te kom vir aanbidding.
2000:00:50
00:00:50
Een van die broers wat toe in die tronk was,
2100:00:52
00:00:52
was David Carikas.
2200:00:54
00:00:54
Ek en Dave het onlangs ’n bietjie gekuier
2300:00:56
00:00:56
en oor ons ondervindinge in die tronk gesels.
2400:00:59
00:00:59
Toe ek tronk toe is,
2500:01:00
00:01:00
was ons nie toegelaat om met mekaar te praat nie.
2600:01:03
00:01:03
Ons was die meeste van die tyd heeltemal alleen.
2700:01:06
00:01:06
Die beamptes het erken
dat hulle die Getuies se geloof wou breek.
2800:01:10
00:01:10
Daar was 64 selle, 32 aan elke kant.
2900:01:13
00:01:13
Ons het ons lakens gevat en dit aan die tralies
3000:01:17
00:01:17
bo ons seldeur vasgemaak sodat ons daarin kon sit.
3100:01:21
00:01:21
En wanneer almal toegesluit was en alles stil geraak het,
3200:01:24
00:01:24
het ons die vergaderinge gehou.
3300:01:26
00:01:27
Ons het al die vergaderinge gehad,
3400:01:29
00:01:29
openbare toesprake en die Teokratiese Bedieningskool.
3500:01:33
00:01:33
En ons moes saggies praat,
3600:01:34
00:01:34
net hard genoeg om mekaar te hoor.
3700:01:37
00:01:38
Die broers wat so tien jaar voor my tronk toe is,
3800:01:41
00:01:41
het ons regtig baie gehelp.
3900:01:43
00:01:43
Hulle het ’n goeie voorbeeld gestel.
4000:01:45
00:01:45
Teen die tyd wat die broers die tronk verlaat het,
4100:01:48
00:01:48
was hulle geloof sterk en was hulle vol vreugde.
4200:01:51
00:01:51
Dit het jonger broer soos ek aangemoedig,
4300:01:54
00:01:54
want ons was besig om vir die tronk voor te berei.
4400:01:57
00:01:57
Dinge was ’n bietjie anders
4500:01:59
00:01:59
toe ek daar was.
4600:02:00
00:02:01
Ons was ook in die tronkselle,
4700:02:02
00:02:03
maar hulle het nie die selle oor naweke toegesluit nie.
4800:02:07
00:02:07
So ons kon in groepe op stoele
of omgekeerde emmers sit
4900:02:12
00:02:12
en so omtrent al ons vergaderinge hou.
5000:02:15
00:02:15
Ons het ook gesing, want van die broers
5100:02:17
00:02:17
het hulle eie musiekinstrumente gemaak.
5200:02:19
00:02:20
Die wagte was daaraan gewoond om ons te hoor sing.
5300:02:23
00:02:23
So die Koninkryksliedjies het nie hulle aandag getrek nie.
5400:02:26
00:02:39
En as ons versigtig genoeg was,
5500:02:41
00:02:42
kon ons oor ’n naweek die inligting
5600:02:44
00:02:44
vir kring- en streekbyeenkomste insmokkel . . .
5700:02:46
00:02:47
Wow!
5800:02:47
00:02:47
. . . en byeenkomste hou.
5900:02:49
00:02:49
Een van hierdie foto’s wys
6000:02:51
00:02:52
hoe die broers besig is met ’n drama.
6100:02:54
00:02:55
Ons het dit ses uur in die oggend gedoen
6200:02:57
00:02:57
sodat die wagte nie sou agterkom
waarmee ons besig was nie.
6300:03:00
00:03:01
En die broers het dit geniet,
6400:03:03
00:03:03
want hulle kon hulle in die drama’s inleef.
6500:03:05
00:03:05
Ons wou veral nie hê dat die wagte
van die drama’s moes uitvind nie.
6600:03:09
00:03:10
Dit is regtig wonderlik dat Jehovah gesorg het
6700:03:13
00:03:13
dat ons selfs in die tronk geestelike voedsel kon kry!
6800:03:16
00:03:16
Ja.
6900:03:17
00:03:17
Ons het geweier om ons vergaderinge prys te gee.
7000:03:20
00:03:20
Dit was vir ons baie belangrik,
7100:03:22
00:03:22
of die owerhede dit nou goedgekeur het of nie.
7200:03:24
00:03:24
Dit was belangrik.
7300:03:25
00:03:25
Die geestelike voedsel, die liefde en die aanmoediging
7400:03:29
00:03:29
wat ons by mekaar gekry het,
het ons gehelp om te volhard.
7500:03:33
00:03:33
So die broers het alles gedoen wat hulle kon
om die vergaderinge te hou.
7600:03:37
00:03:37
En ’n goeie voorbeeld hiervan was die Gedenkmaal.
7700:03:40
00:03:40
Toe ek tronk toe is, het ons die owerhede gevra:
7800:03:44
00:03:44
“Kan ons asseblief die Gedenkmaal hou?”
7900:03:46
00:03:46
En hulle het altyd nee gesê.
8000:03:50
00:03:50
Ons was reg om dit sonder hulle toestemming te hou,
8100:03:53
00:03:53
maar ons het aanhou vra.
8200:03:54
00:03:54
En op die dag van die Gedenkmaal,
daardie Dinsdagmiddag,
8300:03:58
00:03:58
het hulle ons skielik uit ons selle laat gaan
sodat ons kon gaan stort.
8400:04:02
00:04:02
Gewoonlik het ons nie daai tyd gestort nie.
8500:04:04
00:04:05
En hulle het toe gesê:
“Trek aan vir julle diens vanaand.”
8600:04:08
00:04:08
Rêrig?
8700:04:09
00:04:09
En omtrent sewe uur die aand,
8800:04:10
00:04:11
het ons die Gedenkmaal daar in die klein kapel gehou.
8900:04:14
00:04:14
Daar was omtrent 125 van ons.
9000:04:16
00:04:17
En toe ons almal saam die lied uit volle bors begin sing,
9100:04:22
00:04:22
het ons almal trane in ons oë gehad.
9200:04:24
00:04:25
Ek onthou nog
9300:04:26
00:04:26
ons het ná die Gedenkmaal buitentoe gegaan en gesien
9400:04:29
00:04:29
hoe die volmaan in die ooste
9500:04:31
00:04:31
oor die militere hoofkwartier opkom.
9600:04:33
00:04:33
Dit was soos ’n oorwinning.
9700:04:35
00:04:35
As Jehovah wil hê ons moet die Gedenkmaal hou,
9800:04:37
00:04:37
gaan niemand ons keer nie.
9900:04:39
00:04:40
Dit was die mees onvergeetlike Gedenkmaal van my lewe.
10000:04:43
00:04:44
Ek kan my net voorstel.
10100:04:45
00:04:45
Die vergaderinge daar in die tronk
10200:04:47
00:04:47
het my laat besef
10300:04:49
00:04:49
dat die voorreg om vergaderinge by te woon
10400:04:51
00:04:51
nie eintlik ons geskenk aan Jehovah is nie,
10500:04:54
00:04:54
maar sy geskenk aan ons.
10600:04:55
00:04:55
Dit is so.
10700:04:56
00:04:56
En dit bring mens regtig nader aan mekaar.
10800:04:59
00:04:59
Beslis.
10900:05:00
00:05:01
Ons het die vergaderinge nodig.
11000:05:03
00:05:03
Dit versterk ons geloof.
11100:05:05
00:05:05
Vandat ek in die tronk was,
11200:05:07
00:05:07
beskou ek vergaderinge as ’n kosbare geskenk.
11300:05:10
00:05:10
Ons wil nie sommer ons vergaderinge mis nie,
11400:05:12
00:05:12
veral nie as ons in persoon daar kan wees nie.
11500:05:15
00:05:16
Dit is so aanmoedigend om te hoor hoe ander broers
11600:05:19
00:05:19
oor hulle geloof praat
11700:05:21
00:05:21
en dan die geleentheid te hê
om oor jou eie geloof te praat.
11800:05:25
00:05:26
Dit is nie net ’n groep mense
wat almal dieselfde ding leer nie.
11900:05:29
00:05:30
Dis ’n geestelike familie.
12000:05:31
00:05:31
En Jehovah weet dat ons nader aan mekaar moet kom
12100:05:34
00:05:34
en mekaar moet aanmoedig,
12200:05:35
00:05:36
veral “terwyl ons die dag sien nader kom”.00:05:38
Christelike vergaderinge was vir die “Blue Boys” belangrik
-
Christelike vergaderinge was vir die “Blue Boys” belangrik
In die sestigerjare
het Suid-Afrika begin om meer en meer
2
betrokke te raak by oorloë in lande naby hulle.
3
En baie van ons jong broers
4
is toe opgeroep vir militêre diens.
5
Maar omdat die broers neutraal gebly het,
is hulle tronk toe gestuur.
6
Die broers was na die militêre tronk toe gestuur,
7
en aan die begin wou die owerhede hê
8
dat hulle die weermaguniform moes dra.
9
Die broers het natuurlik geweier.
10
Die broers het gevoel dat dit hulle
11
soos soldate sou laat lyk,
12
en hulle wou nie hê dat mense dit moes dink nie.
13
Hulle het toe blou oorpakke gedra,
14
en almal het hulle die “Blue Boys” begin noem.
15
Almal het geweet dat die “Blue Boys”
Jehovah se Getuies was.
16
Aan die begin was die broers vir hulle hele vonnis
17
in aparte selle opgesluit.
18
En dit het dit baie moeilik gemaak
19
om bymekaar te kom vir aanbidding.
20
Een van die broers wat toe in die tronk was,
21
was David Carikas.
22
Ek en Dave het onlangs ’n bietjie gekuier
23
en oor ons ondervindinge in die tronk gesels.
24
Toe ek tronk toe is,
25
was ons nie toegelaat om met mekaar te praat nie.
26
Ons was die meeste van die tyd heeltemal alleen.
27
Die beamptes het erken
dat hulle die Getuies se geloof wou breek.
28
Daar was 64 selle, 32 aan elke kant.
29
Ons het ons lakens gevat en dit aan die tralies
30
bo ons seldeur vasgemaak sodat ons daarin kon sit.
31
En wanneer almal toegesluit was en alles stil geraak het,
32
het ons die vergaderinge gehou.
33
Ons het al die vergaderinge gehad,
34
openbare toesprake en die Teokratiese Bedieningskool.
35
En ons moes saggies praat,
36
net hard genoeg om mekaar te hoor.
37
Die broers wat so tien jaar voor my tronk toe is,
38
het ons regtig baie gehelp.
39
Hulle het ’n goeie voorbeeld gestel.
40
Teen die tyd wat die broers die tronk verlaat het,
41
was hulle geloof sterk en was hulle vol vreugde.
42
Dit het jonger broer soos ek aangemoedig,
43
want ons was besig om vir die tronk voor te berei.
44
Dinge was ’n bietjie anders
45
toe ek daar was.
46
Ons was ook in die tronkselle,
47
maar hulle het nie die selle oor naweke toegesluit nie.
48
So ons kon in groepe op stoele
of omgekeerde emmers sit
49
en so omtrent al ons vergaderinge hou.
50
Ons het ook gesing, want van die broers
51
het hulle eie musiekinstrumente gemaak.
52
Die wagte was daaraan gewoond om ons te hoor sing.
53
So die Koninkryksliedjies het nie hulle aandag getrek nie.
54
En as ons versigtig genoeg was,
55
kon ons oor ’n naweek die inligting
56
vir kring- en streekbyeenkomste insmokkel . . .
57
Wow!
58
. . . en byeenkomste hou.
59
Een van hierdie foto’s wys
60
hoe die broers besig is met ’n drama.
61
Ons het dit ses uur in die oggend gedoen
62
sodat die wagte nie sou agterkom
waarmee ons besig was nie.
63
En die broers het dit geniet,
64
want hulle kon hulle in die drama’s inleef.
65
Ons wou veral nie hê dat die wagte
van die drama’s moes uitvind nie.
66
Dit is regtig wonderlik dat Jehovah gesorg het
67
dat ons selfs in die tronk geestelike voedsel kon kry!
68
Ja.
69
Ons het geweier om ons vergaderinge prys te gee.
70
Dit was vir ons baie belangrik,
71
of die owerhede dit nou goedgekeur het of nie.
72
Dit was belangrik.
73
Die geestelike voedsel, die liefde en die aanmoediging
74
wat ons by mekaar gekry het,
het ons gehelp om te volhard.
75
So die broers het alles gedoen wat hulle kon
om die vergaderinge te hou.
76
En ’n goeie voorbeeld hiervan was die Gedenkmaal.
77
Toe ek tronk toe is, het ons die owerhede gevra:
78
“Kan ons asseblief die Gedenkmaal hou?”
79
En hulle het altyd nee gesê.
80
Ons was reg om dit sonder hulle toestemming te hou,
81
maar ons het aanhou vra.
82
En op die dag van die Gedenkmaal,
daardie Dinsdagmiddag,
83
het hulle ons skielik uit ons selle laat gaan
sodat ons kon gaan stort.
84
Gewoonlik het ons nie daai tyd gestort nie.
85
En hulle het toe gesê:
“Trek aan vir julle diens vanaand.”
86
Rêrig?
87
En omtrent sewe uur die aand,
88
het ons die Gedenkmaal daar in die klein kapel gehou.
89
Daar was omtrent 125 van ons.
90
En toe ons almal saam die lied uit volle bors begin sing,
91
het ons almal trane in ons oë gehad.
92
Ek onthou nog
93
ons het ná die Gedenkmaal buitentoe gegaan en gesien
94
hoe die volmaan in die ooste
95
oor die militere hoofkwartier opkom.
96
Dit was soos ’n oorwinning.
97
As Jehovah wil hê ons moet die Gedenkmaal hou,
98
gaan niemand ons keer nie.
99
Dit was die mees onvergeetlike Gedenkmaal van my lewe.
100
Ek kan my net voorstel.
101
Die vergaderinge daar in die tronk
102
het my laat besef
103
dat die voorreg om vergaderinge by te woon
104
nie eintlik ons geskenk aan Jehovah is nie,
105
maar sy geskenk aan ons.
106
Dit is so.
107
En dit bring mens regtig nader aan mekaar.
108
Beslis.
109
Ons het die vergaderinge nodig.
110
Dit versterk ons geloof.
111
Vandat ek in die tronk was,
112
beskou ek vergaderinge as ’n kosbare geskenk.
113
Ons wil nie sommer ons vergaderinge mis nie,
114
veral nie as ons in persoon daar kan wees nie.
115
Dit is so aanmoedigend om te hoor hoe ander broers
116
oor hulle geloof praat
117
en dan die geleentheid te hê
om oor jou eie geloof te praat.
118
Dit is nie net ’n groep mense
wat almal dieselfde ding leer nie.
119
Dis ’n geestelike familie.
120
En Jehovah weet dat ons nader aan mekaar moet kom
121
en mekaar moet aanmoedig,
122
veral “terwyl ons die dag sien nader kom”.
-