00:00:18
En hy het gesien
200:00:19
00:00:20
hoe God se gees
300:00:22
00:00:22
soos ’n duif neerdaal.
400:00:24
00:00:29
Dit is my geliefde Seun,
500:00:32
00:00:32
wat ek goedgekeur het.
600:00:36
00:00:43
Die seun van Dawid.
700:00:46
00:00:55
En toe hy by die tempel ingaan,
800:00:57
00:00:57
was daar mense wat beeste en skape verkoop het,
900:01:01
00:01:02
en die geldwisselaars het daar gesit.
1000:01:04
00:01:04
En hy het die muntstukke van die geldwisselaars uitgegooi
1100:01:07
00:01:07
en hulle tafels omgekeer.
1200:01:10
00:01:15
Hy het my gestuur om vir gevangenes
te sê hulle sal vry wees
1300:01:19
00:01:20
en vir blindes te sê hulle sal weer sien.
1400:01:24
00:01:24
Om vryheid te gee aan onderdruktes
1500:01:27
00:01:28
om Jehovah se jaar van aanvaarding te verkondig.
1600:01:31
00:01:32
Hy het vir Simon gesê:
1700:01:34
00:01:35
Gaan na waar dit diep is
1800:01:37
00:01:37
en laat sak julle nette vir ’n vangs.
1900:01:39
00:01:49
Baie profesieë oor die Messias is deur Jesus vervul.
2000:01:53
00:01:53
Die vervulling van verskeie profesieë
2100:01:56
00:01:56
wys wie die beloofde Messias is.00:01:58
Profesieë oor die Messias wat vervul is! – Hy het “’n groot lig” in Galilea geskyn
-
Profesieë oor die Messias wat vervul is! – Hy het “’n groot lig” in Galilea geskyn
En hy het gesien
2
hoe God se gees
3
soos ’n duif neerdaal.
4
Dit is my geliefde Seun,
5
wat ek goedgekeur het.
6
Die seun van Dawid.
7
En toe hy by die tempel ingaan,
8
was daar mense wat beeste en skape verkoop het,
9
en die geldwisselaars het daar gesit.
10
En hy het die muntstukke van die geldwisselaars uitgegooi
11
en hulle tafels omgekeer.
12
Hy het my gestuur om vir gevangenes
te sê hulle sal vry wees
13
en vir blindes te sê hulle sal weer sien.
14
Om vryheid te gee aan onderdruktes
15
om Jehovah se jaar van aanvaarding te verkondig.
16
Hy het vir Simon gesê:
17
Gaan na waar dit diep is
18
en laat sak julle nette vir ’n vangs.
19
Baie profesieë oor die Messias is deur Jesus vervul.
20
Die vervulling van verskeie profesieë
21
wys wie die beloofde Messias is.
-