00:00:01
Jehovah het ná die vloed in Genesis 8:21 gesê:
200:00:05
00:00:06
“Die neiging van die mens se hart
300:00:08
00:00:08
is van jongs af sleg.”
400:00:10
00:00:10
Ongelukkig het ons almal onvolmaakte neigings.
500:00:14
00:00:15
En Satan hoop dat ons
volgens daardie neigings sal optree.
600:00:19
00:00:19
Ons dagtekskommentaar vandag wys
dat Job moes leer om nederiger te wees.
700:00:24
00:00:25
En as ons meer oor Job leer,
sal ons sien dat hy ook op ander eienskappe moes werk.
800:00:29
00:00:29
Byvoorbeeld, toe Satan hom aangeval het,
het hy bitter en mismoedig geword.
900:00:33
00:00:34
Ons kan dit verstaan,
want ons sou miskien ook so gevoel het.
1000:00:37
00:00:37
Maar dit beteken nie dat Job
reg was om so te voel nie.
1100:00:41
00:00:42
Sy onvolmaakte neigings het gemaak
1200:00:44
00:00:45
dat hy nie enige ander oorsake
vir sy probleem kon sien nie.
1300:00:49
00:00:49
En toe het hy Jehovah
daarvoor blameer en gekritiseer.
1400:00:53
00:00:54
Hierdie beskrywing van Job klink baie negatief.
1500:00:56
00:00:58
Hy moes hard daaraan werk
om nie bitter en mismoedig te wees,
1600:01:01
00:01:02
homself te regverdig en Jehovah te blameer nie.
1700:01:05
00:01:06
Net soos Job het almal van ons
seker eienskappe waaraan ons moet werk.
1800:01:11
00:01:11
Satan het gehoop dat daardie neigings van Job
sou keer dat hy getrou aan Jehovah bly.
1900:01:16
00:01:17
Maar is dit hoe Jehovah vir Job gesien het?
2000:01:19
00:01:19
Is dit hoe Hy ons vandag sien?
2100:01:21
00:01:22
Glad nie.
2200:01:23
00:01:23
Kom ons kyk na wat aan die begin
van Job se moeilike tyd gebeur het.
2300:01:27
00:01:27
Blaai asseblief saam met my
2400:01:29
00:01:29
na Job 1:8, Job 1:8.
2500:01:34
00:01:35
Daar was ’n gesprek in die hemel.
2600:01:37
00:01:37
Satan was toegelaat om voor Jehovah in te kom.
2700:01:40
00:01:40
Kom ons lees vers 8: “En Jehovah het vir Satan gesê:
2800:01:43
00:01:44
“‘Het jy my kneg Job opgemerk?
2900:01:47
00:01:48
“‘Daar is niemand soos hy op die aarde nie.
3000:01:51
00:01:51
“‘Hy lei ’n rein lewe en is ’n man van integriteit.
3100:01:54
00:01:54
Hy vrees God en vermy wat sleg is.’”
3200:01:56
00:01:56
Wat ’n pragtige beskrywing!
3300:01:58
00:01:59
Wat’s nou anders?
3400:02:00
00:02:00
En wat kan ons leer
wat ons sal help om moeilike tye te verduur?
3500:02:04
00:02:05
Hier’s die eerste les:
3600:02:06
00:02:07
Dit is belangrik om ’n goeie verhouding
met Jehovah en ons broers en susters te hê.
3700:02:13
00:02:14
Kom ons praat eers oor Jehovah.
3800:02:15
00:02:15
Dis duidelik dat Satan vir Job gehaat het.
3900:02:19
00:02:19
Job was net belangrik vir Satan
as hy Job se integriteit kon breek.
4000:02:24
00:02:24
Maar Job en Jehovah het
’n persoonlike verhouding gehad.
4100:02:28
00:02:28
Job het glad nie verstaan
hoekom hy gely het nie.
4200:02:32
00:02:32
Nogtans was hy lief vir Jehovah
en wou hy sy integriteit behou.
4300:02:37
00:02:37
Jehovah het Job geken, en Hy het Job se getrouheid
en sy liefde vir sy gesin gesien.
4400:02:43
00:02:43
Hy het ook geweet dat Job nie die son, die maan
en die sterre aanbid het, soos ander mense, nie.
4500:02:48
00:02:48
Job het ook weduwees en weeskinders gehelp,
en hy was goed vir sy knegte.
4600:02:53
00:02:53
Jehovah het ook geweet
dat Job sy integriteit wou behou.
4700:02:58
00:02:58
So, hoewel Jehovah Job
se onvolmaakte neigings kon sien,
4800:03:02
00:03:02
het Hy nie daarop gefokus nie.
4900:03:04
00:03:04
Jehovah het eerder gekies
5000:03:06
00:03:06
om Job se goeie eienskappe
raak te sien en daarop te fokus.
5100:03:11
00:03:11
En dis ook wat Jehovah met ons doen.
5200:03:13
00:03:13
Hoekom?
5300:03:14
00:03:14
Want ons het ’n persoonlike
liefdevolle verhouding met hom.
5400:03:18
00:03:19
Nou partykeer wil ons dalk hê
dat Jehovah iets moet regstel
5500:03:23
00:03:23
of vir ons vinnig moet sê wat om te doen.
5600:03:25
00:03:25
Of dalk hou ons nie van sy raad nie.
5700:03:27
00:03:28
Of dalk verstaan ons nie
hoekom Jehovah iets toelaat nie.
5800:03:31
00:03:31
Maar omdat ons ’n goeie verhouding met hom het,
5900:03:33
00:03:33
is ons geduldig en vertrou ons op hom.
6000:03:36
00:03:36
Ons weet dat Jehovah dinge sal uitsorteer
6100:03:39
00:03:39
en dat hy ons gehoorsaamheid,
net soos Job s’n, sal seën.
6200:03:43
00:03:43
Ons het ook ’n goeie verhouding
met ons broers nodig om moeilike tye te verduur.
6300:03:48
00:03:48
Byvoorbeeld, Jehovah se heilige gees
het Elihu krag gegee om Job te help.
6400:03:53
00:03:54
Elihu was jonger met minder ondervinding,
6500:03:57
00:03:57
maar Job het na sy raad geluister,
want hy het hulp nodig gehad.
6600:04:01
00:04:01
Een verwysing sê dat Job
dalk “gehuil” het toe hy besef het
6700:04:04
00:04:04
dat Elihu vir hom raad
gegee het omdat hy vir hom omgee.
6800:04:08
00:04:09
Ons broers wil ons vandag ook help.
6900:04:11
00:04:11
Maar wat moet ons doen?
7000:04:13
00:04:13
Ons moet bereid wees om hulle hulp te aanvaar,
of dit nou geestelik, fisies of emosioneel is.
7100:04:19
00:04:19
Ons wil nie hulle hulp weier
7200:04:21
00:04:21
omdat ons hulle onvolmaakte neigings sien
of omdat ons nie ’n las wil wees nie.
7300:04:26
00:04:26
Ons broers en susters gee vir ons om,
7400:04:30
00:04:30
en soos die einde nader kom,
sal hierdie verhoudings belangriker word.
7500:04:34
00:04:34
Om moeilike tye te verduur,
7600:04:36
00:04:36
het ons goeie vriendskappe
met Jehovah en ons broers nodig.
7700:04:40
00:04:40
Kom ons kyk na die tweede les:
7800:04:42
00:04:43
Ons wil die regte beskouing van moeilike tye hê.
7900:04:46
00:04:47
Ons weet dat Jehovah
nie Job se probleme veroorsaak het nie,
8000:04:51
00:04:51
maar Hy het dit ook nie gekeer nie.
8100:04:53
00:04:53
Jehovah toegelaat dat Job swaarkry maar met ’n doel.
8200:04:57
00:04:57
Eerstens, om sy integriteit te bewys,
en dat Satan ’n leuenaar is.
8300:05:01
00:05:02
Tweedens, Job se moeilike tyd
het Jehovah die kans gegee om hom verder op te lei.
8400:05:08
00:05:08
En dis vandag dieselfde.
8500:05:10
00:05:11
Satan is wreder as ooit tevore.
8600:05:13
00:05:13
So al wil ons nie moeilike tye hê nie,
8700:05:15
00:05:15
verbaas dit ons nie as dit gebeur nie
en beëindig ons dit nie op ’n onskriftuurlike manier nie.
8800:05:21
00:05:21
Hoekom nie?
8900:05:22
00:05:22
Want ons beskou moeilike tye as ’n kans
om te bewys hoe lief ons vir Jehovah is.
9000:05:28
00:05:28
Dink net hoe Job sou gevoel het as Jehovah,
9100:05:31
00:05:31
toe Satan Hom uitgetart het,
vir Satan gesê het: ‘Weet jy,
9200:05:36
00:05:36
‘Job is ’n goeie man,
maar hy moet nog aan ’n paar dinge werk.
9300:05:40
00:05:40
‘Hy’s nog nie reg nie.
9400:05:41
00:05:41
Kom ons wag vir iemand soos Moses.’
9500:05:43
00:05:44
Maar dit het nie gebeur nie.
9600:05:46
00:05:46
Kyk na vers 8.
9700:05:47
00:05:47
Let op dat dit nie Satan was
wat Job se naam genoem het nie.
9800:05:51
00:05:51
Hy het wel daaraan gedink.
9900:05:52
00:05:53
Maar dit was Jehovah
wat Job se naam genoem het.
10000:05:56
00:05:56
En toe het hy hierdie mooi beskrywing van Job gegee.
10100:05:59
00:05:59
Dit was vir Job ’n voorreg om sy liefde
vir Jehovah te bewys, en dis ook vir ons.
10200:06:04
00:06:04
Ons wil hê dat Jehovah dieselfde oor ons moet sê
10300:06:08
00:06:08
as wat hy oor Job gesê het.
10400:06:10
00:06:11
Wanneer ons moeilike tye verduur,
gee dit ons ’n spesiale geleentheid.
10500:06:15
00:06:15
Bly asseblief saam met my na 1 Petrus.
10600:06:18
00:06:19
Ons gaan hoofstuk 5 vers 10 lees – 1 Petrus 5:10.
10700:06:24
00:06:26
Dit sê daar:
10800:06:28
00:06:29
“Maar nadat julle ’n klein rukkie gely het
[daar sal moeilike tye wees],
10900:06:34
00:06:34
“sal die God van alle onverdiende goedheid,
wat julle geroep het om in eenheid met Christus te wees
11000:06:39
00:06:39
“en om ewige eer te ontvang,
11100:06:41
00:06:41
“[let op] self julle opleiding voltooi.
11200:06:44
00:06:44
“[Die gevolg?] Hy sal julle standvastig maak,
11300:06:47
00:06:47
“hy sal julle sterk maak,
11400:06:48
00:06:48
hy sal julle ’n stewige fondament gee.”
11500:06:51
00:06:52
Jehovah het nie Job se moeilike tyd veroorsaak nie,
11600:06:55
00:06:55
maar Hy het dit gebruik om Job iets te leer.
11700:06:57
00:06:57
Jehovah het Job gehelp om die groter prentjie
te sien en om nederiger te wees.
11800:07:02
00:07:02
En Jehovah kan ons ook oplei.
11900:07:04
00:07:04
So in ’n moeilike situasie kan ons onsself afvra:
12000:07:07
00:07:07
‘Wat is Jehovah besig om my te leer?
12100:07:10
00:07:10
‘Het ek meer geloof nodig?
12200:07:12
00:07:12
Moet ek sagmoediger of nederiger wees?’
12300:07:14
00:07:14
En wat ons ook al nodig het,
ons laat toe dat Jehovah ons oplei.
12400:07:19
00:07:19
Ek het onlangs met ’n suster gepraat
wat nou al vir ’n ruk lank deur ’n baie moeilike tyd gaan.
12500:07:24
00:07:25
Sy het toe ’n pragtige kommentaar gemaak.
12600:07:27
00:07:28
Sy het gesê dat hoewel sy nooit gedink het
dat so iets met haar sou gebeur nie,
12700:07:32
00:07:33
het sy gesien hoe Jehovah werklik vir haar sorg.
12800:07:37
00:07:38
Sy het gesê dat sy gesien het
hoe Jehovah haar gehelp het
12900:07:41
00:07:41
op maniere wat sy nog nooit voorheen gesien het nie.
13000:07:45
00:07:45
Dit het haar geloof versterk.
13100:07:47
00:07:48
So as ons deur ’n moeilike tyd gaan,
kan Jehovah dit gebruik om ons op te lei en te versterk.
13200:07:54
00:07:54
Soos die einde nader kom,
gaan ons nog deur baie moeilike tye gaan,
13300:07:58
00:07:58
en Satan hoop dat ons sal misluk.
13400:08:01
00:08:01
Maar as Jehovah se knegte sal ons volhard.
13500:08:05
00:08:05
Om dit reg te kry,
13600:08:07
00:08:07
moet ons onthou dat ons ’n sterk
verhouding nodig het met Jehovah
13700:08:11
00:08:12
en ons broers en susters,
13800:08:13
00:08:13
want nie een van ons kan alleen volhard nie.
13900:08:17
00:08:17
Ons moet ook die regte
beskouing van moeilike tye hê.
14000:08:21
00:08:21
Dis vir ons ’n voorreg om vir Jehovah
’n antwoord te gee wanneer Satan hom uittart,
14100:08:26
00:08:26
en dis vir Jehovah ’n geleentheid
om ons opleiding te voltooi.00:08:30
Jody Jedele: Volg Job na in moeilike tye (Job 1:8)
-
Jody Jedele: Volg Job na in moeilike tye (Job 1:8)
Jehovah het ná die vloed in Genesis 8:21 gesê:
2
“Die neiging van die mens se hart
3
is van jongs af sleg.”
4
Ongelukkig het ons almal onvolmaakte neigings.
5
En Satan hoop dat ons
volgens daardie neigings sal optree.
6
Ons dagtekskommentaar vandag wys
dat Job moes leer om nederiger te wees.
7
En as ons meer oor Job leer,
sal ons sien dat hy ook op ander eienskappe moes werk.
8
Byvoorbeeld, toe Satan hom aangeval het,
het hy bitter en mismoedig geword.
9
Ons kan dit verstaan,
want ons sou miskien ook so gevoel het.
10
Maar dit beteken nie dat Job
reg was om so te voel nie.
11
Sy onvolmaakte neigings het gemaak
12
dat hy nie enige ander oorsake
vir sy probleem kon sien nie.
13
En toe het hy Jehovah
daarvoor blameer en gekritiseer.
14
Hierdie beskrywing van Job klink baie negatief.
15
Hy moes hard daaraan werk
om nie bitter en mismoedig te wees,
16
homself te regverdig en Jehovah te blameer nie.
17
Net soos Job het almal van ons
seker eienskappe waaraan ons moet werk.
18
Satan het gehoop dat daardie neigings van Job
sou keer dat hy getrou aan Jehovah bly.
19
Maar is dit hoe Jehovah vir Job gesien het?
20
Is dit hoe Hy ons vandag sien?
21
Glad nie.
22
Kom ons kyk na wat aan die begin
van Job se moeilike tyd gebeur het.
23
Blaai asseblief saam met my
24
na Job 1:8, Job 1:8.
25
Daar was ’n gesprek in die hemel.
26
Satan was toegelaat om voor Jehovah in te kom.
27
Kom ons lees vers 8: “En Jehovah het vir Satan gesê:
28
“‘Het jy my kneg Job opgemerk?
29
“‘Daar is niemand soos hy op die aarde nie.
30
“‘Hy lei ’n rein lewe en is ’n man van integriteit.
31
Hy vrees God en vermy wat sleg is.’”
32
Wat ’n pragtige beskrywing!
33
Wat’s nou anders?
34
En wat kan ons leer
wat ons sal help om moeilike tye te verduur?
35
Hier’s die eerste les:
36
Dit is belangrik om ’n goeie verhouding
met Jehovah en ons broers en susters te hê.
37
Kom ons praat eers oor Jehovah.
38
Dis duidelik dat Satan vir Job gehaat het.
39
Job was net belangrik vir Satan
as hy Job se integriteit kon breek.
40
Maar Job en Jehovah het
’n persoonlike verhouding gehad.
41
Job het glad nie verstaan
hoekom hy gely het nie.
42
Nogtans was hy lief vir Jehovah
en wou hy sy integriteit behou.
43
Jehovah het Job geken, en Hy het Job se getrouheid
en sy liefde vir sy gesin gesien.
44
Hy het ook geweet dat Job nie die son, die maan
en die sterre aanbid het, soos ander mense, nie.
45
Job het ook weduwees en weeskinders gehelp,
en hy was goed vir sy knegte.
46
Jehovah het ook geweet
dat Job sy integriteit wou behou.
47
So, hoewel Jehovah Job
se onvolmaakte neigings kon sien,
48
het Hy nie daarop gefokus nie.
49
Jehovah het eerder gekies
50
om Job se goeie eienskappe
raak te sien en daarop te fokus.
51
En dis ook wat Jehovah met ons doen.
52
Hoekom?
53
Want ons het ’n persoonlike
liefdevolle verhouding met hom.
54
Nou partykeer wil ons dalk hê
dat Jehovah iets moet regstel
55
of vir ons vinnig moet sê wat om te doen.
56
Of dalk hou ons nie van sy raad nie.
57
Of dalk verstaan ons nie
hoekom Jehovah iets toelaat nie.
58
Maar omdat ons ’n goeie verhouding met hom het,
59
is ons geduldig en vertrou ons op hom.
60
Ons weet dat Jehovah dinge sal uitsorteer
61
en dat hy ons gehoorsaamheid,
net soos Job s’n, sal seën.
62
Ons het ook ’n goeie verhouding
met ons broers nodig om moeilike tye te verduur.
63
Byvoorbeeld, Jehovah se heilige gees
het Elihu krag gegee om Job te help.
64
Elihu was jonger met minder ondervinding,
65
maar Job het na sy raad geluister,
want hy het hulp nodig gehad.
66
Een verwysing sê dat Job
dalk “gehuil” het toe hy besef het
67
dat Elihu vir hom raad
gegee het omdat hy vir hom omgee.
68
Ons broers wil ons vandag ook help.
69
Maar wat moet ons doen?
70
Ons moet bereid wees om hulle hulp te aanvaar,
of dit nou geestelik, fisies of emosioneel is.
71
Ons wil nie hulle hulp weier
72
omdat ons hulle onvolmaakte neigings sien
of omdat ons nie ’n las wil wees nie.
73
Ons broers en susters gee vir ons om,
74
en soos die einde nader kom,
sal hierdie verhoudings belangriker word.
75
Om moeilike tye te verduur,
76
het ons goeie vriendskappe
met Jehovah en ons broers nodig.
77
Kom ons kyk na die tweede les:
78
Ons wil die regte beskouing van moeilike tye hê.
79
Ons weet dat Jehovah
nie Job se probleme veroorsaak het nie,
80
maar Hy het dit ook nie gekeer nie.
81
Jehovah toegelaat dat Job swaarkry maar met ’n doel.
82
Eerstens, om sy integriteit te bewys,
en dat Satan ’n leuenaar is.
83
Tweedens, Job se moeilike tyd
het Jehovah die kans gegee om hom verder op te lei.
84
En dis vandag dieselfde.
85
Satan is wreder as ooit tevore.
86
So al wil ons nie moeilike tye hê nie,
87
verbaas dit ons nie as dit gebeur nie
en beëindig ons dit nie op ’n onskriftuurlike manier nie.
88
Hoekom nie?
89
Want ons beskou moeilike tye as ’n kans
om te bewys hoe lief ons vir Jehovah is.
90
Dink net hoe Job sou gevoel het as Jehovah,
91
toe Satan Hom uitgetart het,
vir Satan gesê het: ‘Weet jy,
92
‘Job is ’n goeie man,
maar hy moet nog aan ’n paar dinge werk.
93
‘Hy’s nog nie reg nie.
94
Kom ons wag vir iemand soos Moses.’
95
Maar dit het nie gebeur nie.
96
Kyk na vers 8.
97
Let op dat dit nie Satan was
wat Job se naam genoem het nie.
98
Hy het wel daaraan gedink.
99
Maar dit was Jehovah
wat Job se naam genoem het.
100
En toe het hy hierdie mooi beskrywing van Job gegee.
101
Dit was vir Job ’n voorreg om sy liefde
vir Jehovah te bewys, en dis ook vir ons.
102
Ons wil hê dat Jehovah dieselfde oor ons moet sê
103
as wat hy oor Job gesê het.
104
Wanneer ons moeilike tye verduur,
gee dit ons ’n spesiale geleentheid.
105
Bly asseblief saam met my na 1 Petrus.
106
Ons gaan hoofstuk 5 vers 10 lees – 1 Petrus 5:10.
107
Dit sê daar:
108
“Maar nadat julle ’n klein rukkie gely het
[daar sal moeilike tye wees],
109
“sal die God van alle onverdiende goedheid,
wat julle geroep het om in eenheid met Christus te wees
110
“en om ewige eer te ontvang,
111
“[let op] self julle opleiding voltooi.
112
“[Die gevolg?] Hy sal julle standvastig maak,
113
“hy sal julle sterk maak,
114
hy sal julle ’n stewige fondament gee.”
115
Jehovah het nie Job se moeilike tyd veroorsaak nie,
116
maar Hy het dit gebruik om Job iets te leer.
117
Jehovah het Job gehelp om die groter prentjie
te sien en om nederiger te wees.
118
En Jehovah kan ons ook oplei.
119
So in ’n moeilike situasie kan ons onsself afvra:
120
‘Wat is Jehovah besig om my te leer?
121
‘Het ek meer geloof nodig?
122
Moet ek sagmoediger of nederiger wees?’
123
En wat ons ook al nodig het,
ons laat toe dat Jehovah ons oplei.
124
Ek het onlangs met ’n suster gepraat
wat nou al vir ’n ruk lank deur ’n baie moeilike tyd gaan.
125
Sy het toe ’n pragtige kommentaar gemaak.
126
Sy het gesê dat hoewel sy nooit gedink het
dat so iets met haar sou gebeur nie,
127
het sy gesien hoe Jehovah werklik vir haar sorg.
128
Sy het gesê dat sy gesien het
hoe Jehovah haar gehelp het
129
op maniere wat sy nog nooit voorheen gesien het nie.
130
Dit het haar geloof versterk.
131
So as ons deur ’n moeilike tyd gaan,
kan Jehovah dit gebruik om ons op te lei en te versterk.
132
Soos die einde nader kom,
gaan ons nog deur baie moeilike tye gaan,
133
en Satan hoop dat ons sal misluk.
134
Maar as Jehovah se knegte sal ons volhard.
135
Om dit reg te kry,
136
moet ons onthou dat ons ’n sterk
verhouding nodig het met Jehovah
137
en ons broers en susters,
138
want nie een van ons kan alleen volhard nie.
139
Ons moet ook die regte
beskouing van moeilike tye hê.
140
Dis vir ons ’n voorreg om vir Jehovah
’n antwoord te gee wanneer Satan hom uittart,
141
en dis vir Jehovah ’n geleentheid
om ons opleiding te voltooi.
-