JW subtitle extractor

Lokprent vir die Bybeldrama: Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 4, 5 en 6

Video Other languages Share text Share link Show times

 Is u die Een wat sou kom,
2
of
3
moet ons iemand anders verwag?
4
Rabbi.
5
Jesus.
6
Rabbi.
7
Ek het nie gekom om regverdige mense tot berou te roep nie,
8
maar sondaars.
9
As u net wil, . . .
10
Melaatse! Melaatse!
11
. . . kan u my gesond maak.
12
Hoekom doen hulle iets
wat ’n mens nie op die Sabbat mag doen nie?
13
Mag ’n mens op die Sabbat iets goeds
14
of iets slegs doen,
15
iemand se lewe red
16
of hom doodmaak?
17
Jong man, ek sê vir jou: Staan op!
18
Hy het ’n onrein gees in hom.
19
Wat het ons met jou te doen,
20
Jesus die Nasarener?
21
Bly stil, en kom uit hom uit!
22
Want dit is hoekom ek gekom het.