00:00:14
Hier is ’n lied vir jou
om vir jou te wys00:00:20
00:00:20
hoe jy ons harte raak
as ons na jou mooi voorbeeld kyk.00:00:27
00:00:27
Jy inspireer vir ons –
jy maak ons trots!00:00:33
00:00:33
En wat ons sien in jou
maak jou spesiaal vir ons.00:00:41
00:00:41
Maar dalk voel jy sleg,
want jy’s hard op jouself.00:00:48
00:00:48
Ons hoop dié lied help.00:00:51
00:00:54
Ons sien jou, suster –
hoe jy ons God met vreugde dien.00:01:01
00:01:01
So, wees verseker:
Jy’s deel van ons – jou plek is hier!00:01:07
00:01:07
As jy net deur ons oë kon sien
wat ons sien, 00:01:14
00:01:14
dan sou jy weet jy is kosbaar.
Ons sien jou, suster.00:01:22
00:01:27
Net waar jy ook al kan,
probeer jy altyd help.00:01:33
00:01:33
Jy hou dit stil, maar dit kom uit
as ons oor jou gesels.00:01:40
00:01:40
Jy soek nie dank of eer nie –
jy wil net gee.00:01:47
00:01:47
Ons voel só opgebou
deur wie jy is en jou mooi gees.00:01:55
00:01:55
Ons wens jy kon sien
wat ’n groot impak jy maak –00:02:01
00:02:01
dat jy lewens raak!00:02:06
00:02:07
Ons sien jou, suster –
hoe jy ons God met vreugde dien.00:02:14
00:02:14
So, wees verseker:
Jy’s deel van ons – jou plek is hier!00:02:20
00:02:20
As jy net deur ons oë kon sien
wat ons sien, 00:02:27
00:02:27
dan sou jy weet jy is kosbaar.
Ons sien jou, suster.00:02:36
00:02:44
Ons God sien ook
hoe hard jy werk –00:02:50
00:02:50
in sy gemeente’t
jy ’n kosbare plek.00:02:57
00:02:57
So, hou net aan
en bly net sterk.00:03:02
00:03:04
Ons sien jou, suster –
hoe jy ons God met vreugde dien.00:03:10
00:03:10
So, wees verseker:
Jy’s deel van ons – jou plek is hier!00:03:17
00:03:17
As jy net deur ons oë kon sien
wat ons sien, 00:03:24
00:03:24
dan sou jy weet jy is kosbaar.
Ons sien jou, suster.00:03:33
00:03:34
Jou vreugde raak ons almal diep.
Jou plek is hier – ons het jou lief!00:03:45
00:03:47
Ons sien jou, suster.00:03:52
00:03:56
Ons sien jou,
ons sien jou, suster.00:04:07
00:04:08
Ons sien jou, suster.00:04:13
Ons sien jou, suster
-
Ons sien jou, suster
Hier is ’n lied vir jou
om vir jou te wys
hoe jy ons harte raak
as ons na jou mooi voorbeeld kyk.
Jy inspireer vir ons –
jy maak ons trots!
En wat ons sien in jou
maak jou spesiaal vir ons.
Maar dalk voel jy sleg,
want jy’s hard op jouself.
Ons hoop dié lied help.
Ons sien jou, suster –
hoe jy ons God met vreugde dien.
So, wees verseker:
Jy’s deel van ons – jou plek is hier!
As jy net deur ons oë kon sien
wat ons sien,
dan sou jy weet jy is kosbaar.
Ons sien jou, suster.
Net waar jy ook al kan,
probeer jy altyd help.
Jy hou dit stil, maar dit kom uit
as ons oor jou gesels.
Jy soek nie dank of eer nie –
jy wil net gee.
Ons voel só opgebou
deur wie jy is en jou mooi gees.
Ons wens jy kon sien
wat ’n groot impak jy maak –
dat jy lewens raak!
Ons sien jou, suster –
hoe jy ons God met vreugde dien.
So, wees verseker:
Jy’s deel van ons – jou plek is hier!
As jy net deur ons oë kon sien
wat ons sien,
dan sou jy weet jy is kosbaar.
Ons sien jou, suster.
Ons God sien ook
hoe hard jy werk –
in sy gemeente’t
jy ’n kosbare plek.
So, hou net aan
en bly net sterk.
Ons sien jou, suster –
hoe jy ons God met vreugde dien.
So, wees verseker:
Jy’s deel van ons – jou plek is hier!
As jy net deur ons oë kon sien
wat ons sien,
dan sou jy weet jy is kosbaar.
Ons sien jou, suster.
Jou vreugde raak ons almal diep.
Jou plek is hier – ons het jou lief!
Ons sien jou, suster.
Ons sien jou,
ons sien jou, suster.
Ons sien jou, suster.
-