JW subtitle extractor

Dit is verkeerd om te steel

Video Other languages Share text Share link Show times

Goeie middag alle klante.
Daar is lekker vars brood by ons bakkery.
Teller vier, op jou pos asseblief. Teller vier.
Kom Caleb. Ons moet gaan betaal.
Het mevrou alles gekry wat mevrou nodig het?
Ja ek het, dankie.
Caleb, los die lekkers. Ek het nie geld nie.
Skoonmaker by die groente.
Gaan mevrou met die kaart betaal?
Ja. Ag jammer, net ’n oomblik.
As jy steel, kan jy Jehovah se vriend wees?
Wil jy Jehovah se vriend wees?
Stjessie, daar is ’n oproep vir jou. Stjessie.
Dankie mevrou. Geniet mevrou se dag.
Kom ons gaan liefie.