00:00:04
Hey Pa,00:00:05
00:00:06
eet Jehovah kos?00:00:08
00:00:11
Slaap Jehovah?00:00:13
00:00:16
Hoe lyk Jehovah?00:00:18
00:00:20
Jy vra goeie vrae
my seun.00:00:22
00:00:23
In die Bybel
gee Jehovah00:00:25
00:00:25
vir ons prentjies,
of illustrasies,00:00:28
00:00:28
wat jou help om
te sien wie hy is.00:00:30
00:00:30
Jy moet net daarvoor soek.00:00:31
00:00:31
Ek soek.00:00:33
00:00:33
Soek vir Jehovah!00:00:34
00:00:35
Kan jy hom sien?00:00:36
Lokprent vir Word Jehovah se vriend: Jehovah is ’n regte Persoon
-
Lokprent vir Word Jehovah se vriend: Jehovah is ’n regte Persoon
Hey Pa,
eet Jehovah kos?
Slaap Jehovah?
Hoe lyk Jehovah?
Jy vra goeie vrae
my seun.
In die Bybel
gee Jehovah
vir ons prentjies,
of illustrasies,
wat jou help om
te sien wie hy is.
Jy moet net daarvoor soek.
Ek soek.
Soek vir Jehovah!
Kan jy hom sien?
-