00:00:03
Rex!00:00:05
00:00:06
Kom hier Rex!00:00:08
00:00:08
Kom Rex!00:00:09
00:00:10
Hmm.00:00:11
00:00:11
Waar is hy?00:00:12
00:00:14
O!00:00:14
00:00:21
Wow!00:00:22
00:00:27
Oukei!
Rol om!00:00:29
00:00:31
Mooi so!00:00:32
00:00:37
Oukei kinders!
Is julle reg?00:00:39
00:00:40
Kry julle goed
en kom ons gaan.00:00:42
00:00:51
Kom ons gaan Sophia!00:00:53
00:00:54
Ek kom!00:00:55
00:00:57
Hei Pa,00:00:59
00:00:59
eet Jehovah kos?00:01:01
00:01:02
Nee.00:01:03
00:01:03
Maar hy het dit gemaak
dat dit lekker proe vir ons.00:01:06
00:01:07
Hmm.00:01:08
00:01:23
Slaap Jehovah?00:01:24
00:01:24
Hmm.00:01:25
00:01:25
Nee, hy slaap nie,
maar hy wil hê00:01:27
00:01:27
dat jy elke aand
lekker moet slaap.00:01:30
00:01:44
Geniet Jehovah homself?00:01:45
00:01:46
Natuurlik!00:01:47
00:01:47
Hy het die idee om
jouself te geniet, uitgedink.00:01:50
00:01:59
Pa,00:02:00
00:02:00
hoe lyk Jehovah?00:02:02
00:02:04
Hy is ’n gees.00:02:05
00:02:05
Dit beteken dat hy onsigbaar is,
net soos die engele.00:02:09
00:02:09
Maar wanneer die engele
vir Jehovah kyk,00:02:12
00:02:12
wat sien hulle?00:02:13
00:02:13
Jy vra goeie vrae, my seun.00:02:16
00:02:16
Ek weet nie wat
hulle sien nie,00:02:18
00:02:18
maar weet jy wat
ons kan sien?00:02:20
00:02:22
Romeine 1:20.00:02:24
00:02:24
Kan jy asseblief dit vir ons lees skat?00:02:26
00:02:26
Oukei!00:02:27
00:02:27
“Sy onsigbare eienskappe . . . word
van die wêreld se skepping af00:02:32
00:02:32
duidelik gesien omdat dit
waargeneem kan word00:02:35
00:02:35
in die dinge wat gemaak is.”00:02:37
00:02:37
So wanneer ons
die skepping sien,00:02:40
00:02:40
is dit asof ons
vir Jehovah sien.00:02:42
00:02:43
Ja!00:02:43
00:02:43
Wanneer ons kyk na
al die wonderlike dinge00:02:46
00:02:46
wat hy gemaak het, leer ons
watter soort Persoon hy is.00:02:50
00:02:50
Sien jy hoe hulle gloei?00:02:52
00:02:52
Ek het by die skool geleer
hoe dit gebeur!00:02:54
00:02:55
Jehovah is so ’n goeie kunstenaar!00:02:58
00:02:58
Alles wat hy gemaak het, is pragtig.00:03:01
00:03:02
Wow!00:03:04
00:03:17
Wat is jou gunsteling ding
wat Jehovah gemaak het?00:03:20
00:03:21
My gunsteling ding –00:03:23
00:03:24
die ruimte!00:03:26
00:03:29
Wow!00:03:30
00:03:32
Hierdie reuse wolke is
van gas en stof gemaak.00:03:35
00:03:36
Sterre word hier gebore!00:03:37
00:03:39
So baie sterre!00:03:41
00:03:42
Sterre maak baie energie.00:03:45
00:03:47
Jehovah het hulle so mooi gemaak!00:03:49
00:03:50
Ja!00:03:50
00:03:50
En hy het selfs vir
elke ster ’n naam gegee.00:03:53
00:03:55
Jehovah is so kragtig!00:03:58
00:03:59
Wat?00:04:00
00:04:00
Huh?00:04:01
00:04:03
Wow!00:04:04
00:04:05
Wat van jou Sophia?00:04:06
00:04:06
Wat is jou gunsteling ding
wat Jehovah gemaak het?00:04:09
00:04:10
Die brein!00:04:11
00:04:12
Myne ook.00:04:13
00:04:38
Hierdie breinselle
word neurone genoem.00:04:40
00:04:49
Dis kielierig!00:04:51
00:04:51
Dit was ’n boodskap wat deur
Caleb se neurone beweeg.00:04:54
00:04:54
Hulle is oral!00:04:56
00:04:58
Dis wonderlik!00:04:59
00:04:59
Jehovah is so wys!00:05:01
00:05:08
Wow!00:05:09
00:05:09
Jehovah kon ons soos
robotte gemaak het,00:05:12
00:05:12
maar hy laat ons liewers toe om
te dink en keuses te maak.00:05:16
00:05:25
Jehovah het ons
breine so gemaak00:05:28
00:05:28
dat ons die wêreld
om ons kan geniet . . .00:05:30
00:05:34
. . . omdat hy lief is vir ons!00:05:35
00:05:36
Ja!00:05:37
00:05:37
Van klein dingetjies00:05:39
00:05:39
tot groot dinge,00:05:40
00:05:41
ons sien Jehovah se
eienskappe in alles00:05:43
00:05:43
wat hy gemaak het.00:05:45
00:05:45
Dis wat hy vir ons
in Romeine 1:20 sê.00:05:48
00:05:49
Ek is bly hy het appels gemaak!00:05:52
00:05:52
Pa, wat is Pa se gunsteling
ding wat God gemaak het?00:05:55
00:05:57
Dis waarvan ek hou.00:05:59
00:05:59
Toe Jehovah mense
geskep het,00:06:02
00:06:02
het hy ons na
“sy beeld” geskep.00:06:04
00:06:04
Hy het vir ons sy goeie
eienskappe gegee.00:06:08
00:06:08
So, wanneer mense
mekaar vergewe,00:06:11
00:06:11
of goeie dinge
vir ander doen,00:06:13
00:06:14
en liefdevol is,00:06:16
00:06:16
kan ons sien watter soort
Persoon Jehovah is.00:06:20
00:06:21
Maar Pa, ek wens ek
kon Jehovah sien00:06:25
00:06:25
nie net watter soort
Persoon hy is nie.00:06:28
00:06:29
Hmm.00:06:29
00:06:30
Jy wil regtig vir Jehovah ken.00:06:32
00:06:33
In die Bybel00:06:34
00:06:34
gee Jehovah vir ons
prentjies, of illustrasies,00:06:38
00:06:38
wat ons help om te sien wie hy is,00:06:40
00:06:40
en al die maniere waarop
hy vir my en jou sorg.00:06:43
00:06:43
Dis wat hy wil hê jy moet sien.00:06:45
00:06:46
Jy moet net daarvoor soek.00:06:48
00:06:48
Ek soek!00:06:49
00:06:49
Soek vir Jehovah!00:06:51
00:06:51
Kan jy hom sien?00:06:52
00:06:59
Hoe sien ek vir Jehovah –
waar moet ek kyk?00:07:03
00:07:03
Ek sien sy mooi skepping,
maar wat sal vir my wys00:07:07
00:07:07
hy’s regtig daar vir my –
wat sal my oortuig?00:07:15
00:07:16
Ek lees in Bybelverse
hy vorm my soos klei,00:07:21
00:07:21
dat hy my hart beskerm
en elke dag sal lei.00:07:24
00:07:24
Maar hoe weet ek dis waar –
is hy regtig daar?00:07:32
00:07:34
Ek was eendag só siek
ek moes maar binne bly.00:07:41
00:07:41
Maar hy was daar vir my –
hy gee om vir my.00:07:49
00:07:49
So ek sien dis waar –
God is regtig daar!00:07:58
00:07:58
In als rondom my
sien ek hy’s naby.00:08:06
00:08:06
In als wat ek sien,
sien ek hy’t my lief.00:08:15
00:08:15
Ja, hy’s regtig daar
en hy’s my Vriend.00:08:23
00:08:25
So wanneer stoute kinders
terg en lag en spot,00:08:29
00:08:29
en slegte goed laat cool lyk,
dan praat ons met God.00:08:34
00:08:34
Ons vertel hom alles,
want hy is daar vir ons –00:08:37
00:08:37
hy’s ons Rots.00:08:41
00:08:42
As ek somtyds af voel
of kwaad of hartseer word,00:08:49
00:08:50
dan gryp sy regterhand my
en dan lig hy vir my op.00:08:58
00:08:58
So ek sien dis waar –
God is regtig daar!00:09:07
00:09:07
In als rondom my
sien ek hy’s naby.00:09:15
00:09:15
In als wat ek sien,
sien ek hy’t my lief.00:09:24
00:09:24
Ja, hy’s regtig daar
en hy’s my Vriend.00:09:32
00:09:32
Ja, hy’s regtig daar
en hy’s my Vriend.00:09:41
00:09:44
Amen.00:09:45
00:09:45
Amen.00:09:46
00:09:48
Lekker slaap Caleb.00:09:49
00:09:58
Ek is lief vir u Jehovah.00:10:01
00:10:21
Ek is lief vir jou Caleb!00:10:23
Jehovah is ’n regte Persoon
-
Jehovah is ’n regte Persoon
Rex!
Kom hier Rex!
Kom Rex!
Hmm.
Waar is hy?
O!
Wow!
Oukei!
Rol om!
Mooi so!
Oukei kinders!
Is julle reg?
Kry julle goed
en kom ons gaan.
Kom ons gaan Sophia!
Ek kom!
<i>Hei</i> Pa,
eet Jehovah kos?
Nee.
Maar hy het dit gemaak
dat dit lekker proe vir ons.
Hmm.
Slaap Jehovah?
Hmm.
Nee, hy slaap nie,
maar hy wil hê
dat jy elke aand
lekker moet slaap.
Geniet Jehovah homself?
Natuurlik!
Hy het die idee om
jouself te geniet, uitgedink.
Pa,
hoe lyk Jehovah?
Hy is ’n gees.
Dit beteken dat hy onsigbaar is,
net soos die engele.
Maar wanneer die engele
vir Jehovah kyk,
wat sien hulle?
Jy vra goeie vrae, my seun.
Ek weet nie wat
hulle sien nie,
maar weet jy wat
ons kan sien?
Romeine 1:20.
Kan jy asseblief dit vir ons lees skat?
Oukei!
“Sy onsigbare eienskappe . . . word
van die wêreld se skepping af
duidelik gesien omdat dit
waargeneem kan word
in die dinge wat gemaak is.”
So wanneer ons
die skepping sien,
is dit asof ons
vir Jehovah sien.
Ja!
Wanneer ons kyk na
al die wonderlike dinge
wat hy gemaak het, leer ons
watter soort Persoon hy is.
Sien jy hoe hulle gloei?
Ek het by die skool geleer
hoe dit gebeur!
Jehovah is so ’n goeie kunstenaar!
Alles wat hy gemaak het, is pragtig.
Wow!
Wat is jou gunsteling ding
wat Jehovah gemaak het?
My gunsteling ding –
die ruimte!
Wow!
Hierdie reuse wolke is
van gas en stof gemaak.
Sterre word hier gebore!
So baie sterre!
Sterre maak baie energie.
Jehovah het hulle so mooi gemaak!
Ja!
En hy het selfs vir
elke ster ’n naam gegee.
Jehovah is so kragtig!
Wat?
Huh?
Wow!
Wat van jou Sophia?
Wat is jou gunsteling ding
wat Jehovah gemaak het?
Die brein!
Myne ook.
Hierdie breinselle
word neurone genoem.
Dis kielierig!
Dit was ’n boodskap wat deur
Caleb se neurone beweeg.
Hulle is oral!
Dis wonderlik!
Jehovah is so wys!
Wow!
Jehovah kon ons soos
robotte gemaak het,
maar hy laat ons liewers toe om
te dink en keuses te maak.
Jehovah het ons
breine so gemaak
dat ons die wêreld
om ons kan geniet . . .
. . . omdat hy lief is vir ons!
Ja!
Van klein dingetjies
tot groot dinge,
ons sien Jehovah se
eienskappe in alles
wat hy gemaak het.
Dis wat hy vir ons
in Romeine 1:20 sê.
Ek is bly hy het appels gemaak!
Pa, wat is Pa se gunsteling
ding wat God gemaak het?
Dis waarvan ek hou.
Toe Jehovah mense
geskep het,
het hy ons na
“sy beeld” geskep.
Hy het vir ons sy goeie
eienskappe gegee.
So, wanneer mense
mekaar vergewe,
of goeie dinge
vir ander doen,
en liefdevol is,
kan ons sien watter soort
Persoon Jehovah is.
Maar Pa, ek wens ek
kon Jehovah sien
nie net watter soort
Persoon hy is nie.
Hmm.
Jy wil regtig vir Jehovah ken.
In die Bybel
gee Jehovah vir ons
prentjies, of illustrasies,
wat ons help om te sien wie hy is,
en al die maniere waarop
hy vir my en jou sorg.
Dis wat hy wil hê jy moet sien.
Jy moet net daarvoor soek.
Ek soek!
Soek vir Jehovah!
Kan jy hom sien?
Hoe sien ek vir Jehovah –
waar moet ek kyk?
Ek sien sy mooi skepping,
maar wat sal vir my wys
hy’s regtig daar vir my –
wat sal my oortuig?
Ek lees in Bybelverse
hy vorm my soos klei,
dat hy my hart beskerm
en elke dag sal lei.
Maar hoe weet ek dis waar –
is hy regtig daar?
Ek was eendag só siek
ek moes maar binne bly.
Maar hy was daar vir my –
hy gee om vir my.
So ek sien dis waar –
God is regtig daar!
In als rondom my
sien ek hy’s naby.
In als wat ek sien,
sien ek hy’t my lief.
Ja, hy’s regtig daar
en hy’s my Vriend.
So wanneer stoute kinders
terg en lag en spot,
en slegte goed laat <i>cool </i>lyk,
dan praat ons met God.
Ons vertel hom alles,
want hy is daar vir ons –
hy’s ons Rots.
As ek somtyds af voel
of kwaad of hartseer word,
dan gryp sy regterhand my
en dan lig hy vir my op.
So ek sien dis waar –
God is regtig daar!
In als rondom my
sien ek hy’s naby.
In als wat ek sien,
sien ek hy’t my lief.
Ja, hy’s regtig daar
en hy’s my Vriend.
Ja, hy’s regtig daar
en hy’s my Vriend.
Amen.
Amen.
Lekker slaap Caleb.
Ek is lief vir u Jehovah.
Ek is lief vir jou Caleb!
-