00:00:07
Wat is jou ondervinding
200:00:09
00:00:09
van hoe mense ander behandel
300:00:10
00:00:10
wat anders as hulle is?
400:00:12
00:00:12
Toe ek op skool was,
500:00:14
00:00:14
het baie van my skoolmaats gedink
600:00:16
00:00:16
dat ons enige lewenswyse
700:00:18
00:00:18
wat iemand kies, moet aanvaar.
800:00:20
00:00:20
Die onderwysers het ons aangemoedig
900:00:22
00:00:22
om dié met verskillende
seksuele oriëntasies te ondersteun.
1000:00:26
00:00:28
In my laaste jaar op hoërskool
1100:00:30
00:00:30
het ons ’n nuwe onderwyser gekry.
1200:00:32
00:00:32
Hy was anders.
1300:00:34
00:00:34
Hy het van die hoofstad afgekom,
1400:00:35
00:00:35
en ek het in ’n klein dorpie gebly.
1500:00:37
00:00:41
Hy was jare lank op universiteit
1600:00:44
00:00:44
en het nie in God glo nie.
1700:00:45
00:00:46
Op sosiale media is mense baie krities
1800:00:49
00:00:49
teenoor lewenswyses wat anders
as hulle eie is.
1900:00:52
00:00:53
Ek het dikwels kommentare gesien
2000:00:55
00:00:55
waar mense mekaar daaroor aanval.
2100:00:57
00:00:58
Die onderwyser het ’n snaakse persoonlikheid gehad.
2200:01:01
00:01:02
Dit was asof hy daarvan gehou het
2300:01:04
00:01:04
om die studente met woorde aan te val
2400:01:06
00:01:06
en hulle vrae te vra
wat hulle ongemaklik laat voel het.
2500:01:09
00:01:09
Hy wou gehad het
hulle moet stry oor moeilike vrae
2600:01:11
00:01:11
en het dinge gesê soos:
2700:01:13
00:01:13
“Die mense hier
is nie gemaak om te leer nie.”
2800:01:15
00:01:15
Natuurlik het die studente
nie baie goed hierop gereageer nie.
2900:01:18
00:01:19
Baie van die studente het geweier
om sy klasse by te woon,
3000:01:22
00:01:22
en as hulle dit gedoen het,
3100:01:23
00:01:23
het hulle geweier om gedurende die les
met hom te praat.
3200:01:26
00:01:26
Ek onthou dat hulle gesê het:
3300:01:27
00:01:27
“Ek gaan nie met daardie ateïs praat nie.”
3400:01:30
00:01:30
Ek onthou dat party klasmaats
vir my sou sê:
3500:01:32
00:01:32
“Haat Jehovah se Getuies
nie gay mense nie?”
3600:01:34
00:01:36
Dis asof baie studente gedink het
3700:01:39
00:01:39
dat ons baie streng idees het
3800:01:41
00:01:41
en dat ons dié wat nie met ons
3900:01:43
00:01:43
oor ons geloof saamstem nie,
heeltemal verwerp.
4000:01:45
00:01:48
Wat het jou gehelp
4100:01:49
00:01:49
om die Bybel se beskouing te kry?
4200:01:51
00:01:52
My ouers het my altyd gehelp
4300:01:54
00:01:54
om ’n gebalanseerde beskouing te hê.
4400:01:55
00:01:56
Terwyl ek grootgeword het,
4500:01:58
00:01:58
het hulle my gehelp om te verstaan
4600:02:01
00:02:01
dat selfs al verwerp ons heeltemal
sekere gedrag,
4700:02:04
00:02:04
ons nie die persoon haat wat dit
doen nie.
4800:02:06
00:02:06
Ek het baie uit my ma
se voorbeeld geleer.
4900:02:09
00:02:09
Sy het by ’n skoonheidsalon gewerk,
5000:02:10
00:02:11
en ek het gesien hoe sy altyd
vriendelik was met haar kollegas,
5100:02:15
00:02:15
ongeag hulle seksuele oriëntasie.
5200:02:18
00:02:18
Ek het aan Jesus se voorbeeld gedink
– hoe hy die boodskap
5300:02:20
00:02:20
met almal gedeel het,
maak nie saak hoe hulle gedink het
5400:02:23
00:02:23
of wat hulle agtergrond was nie.
5500:02:25
00:02:25
Jesus het die tyd geneem
om met hulle te praat,
5600:02:27
00:02:27
maak nie saak wie hulle was
5700:02:29
00:02:29
of wat ander van hulle gedink het nie.
5800:02:31
00:02:31
Ek hou van die teks in Matteus 5:45,
5900:02:34
00:02:34
waar dit sê dat Jehovah die son laat skyn
6000:02:36
00:02:36
en die reën laat val op alle mense.
6100:02:39
00:02:39
Dit is ’n bewys van sy liefde
6200:02:41
00:02:41
dat hy vir elke persoon gee
wat hulle nodig het,
6300:02:43
00:02:43
maak nie saak wie hulle is nie.
6400:02:45
00:02:45
Terwyl ek aan Jesus se
voorbeeld gedink het,
6500:02:47
00:02:47
het ek sy woorde in Matteus onthou,
waar hy vir ons sê:
6600:02:50
00:02:51
‘Wat julle wil hê dat mense aan julle moet doen,
6700:02:53
00:02:54
moet julle ook aan hulle doen.’
6800:02:55
00:02:55
Dit het my gehelp om te dink
6900:02:57
00:02:57
hoe ek teenoor my
onderwyser moet optree.
7000:02:59
00:02:59
Dit het gemaak dat
ek hom anders behandel.
7100:03:02
00:03:02
Aangesien Jehovah,
die Almagtige God,
7200:03:05
00:03:06
vriendelik, goed en
respekvol teenoor ander is
7300:03:10
00:03:10
– dan behoort ek hulle ook so te behandel.
7400:03:13
00:03:13
En dit sal dié insluit met wie
7500:03:15
00:03:15
se gedrag ek nie saamstem nie.
7600:03:16
00:03:17
Jehovah het ons die beste manier gegee
7700:03:18
00:03:18
om ons liefde vir ons naaste te toon
7800:03:20
00:03:20
deur hulle te help om hom te leer ken.
7900:03:23
00:03:26
Wat was die resultaat
8000:03:28
00:03:28
omdat jy Bybelbeginsels toegepas het?
8100:03:30
00:03:31
Ek het voorheen by ’n hotel gewerk.
8200:03:33
00:03:33
Een van die kelners daar was gay.
8300:03:35
00:03:36
Party van sy kollegas
het hom sleg behandel.
8400:03:39
00:03:39
So ek het seker gemaak
dat ek dit nie ook doen nie
8500:03:43
00:03:43
en hom net soos enige
iemand anders behandel.
8600:03:45
00:03:45
Ek kon met my onderwyser
oor die Bybel gesels
8700:03:48
00:03:48
en tekste met hom deel.
8800:03:49
00:03:50
Hy was beïndruk deur wat die Bybel
8900:03:52
00:03:52
oor die wetenskap sê
en hy wou graag meer weet.
9000:03:55
00:03:56
Eendag het die kelner na my toe gekom
9100:03:58
00:03:58
en dankie gesê
dat ek hom nie behandel
9200:04:00
00:04:00
soos al die ander hom behandel nie.
9300:04:02
00:04:02
En selfs party van die ander kelners
het my gevra hoekom ek so is.
9400:04:05
00:04:06
Dit het my die geleentheid gegee
9500:04:07
00:04:07
om te verduidelik dat ek probeer
9600:04:09
00:04:09
om Bybelbeginsels in my lewe toe te pas,
9700:04:12
00:04:12
en dit sluit in hoe ek ander behandel.
9800:04:14
00:04:14
Gedurende die skooljaar het ek gesien
9900:04:16
00:04:16
hoe die onderwyser verander het.
10000:04:18
00:04:18
Hy het vir my gesê dat hy beïndruk was
10100:04:20
00:04:20
deur my gedrag en omdat ek met hom gepraat het
10200:04:23
00:04:23
toe die ander studente nie wou nie.
10300:04:24
00:04:25
Sy klasse het soveel beter geraak
10400:04:27
00:04:27
omdat hy vriendeliker met sy studente was.
10500:04:29
00:04:30
Stadig maar seker
het die studente teruggekom na sy klas,
10600:04:34
00:04:34
en teen die einde van die jaar
was dit een van die klasse
10700:04:37
00:04:37
wat ons die meeste geniet het.
10800:04:38
00:04:39
Ek kom selfs nader aan Jehovah
10900:04:40
00:04:40
as ek dink aan die manier
waarop hy mense behandel
11000:04:43
00:04:44
en dat hy almal die kans gee
om oor hom te leer.00:04:47
Redes vir geloof – Hoe ons ander moet behandel
-
Redes vir geloof – Hoe ons ander moet behandel
Wat is jou ondervinding
2
van hoe mense ander behandel
3
wat anders as hulle is?
4
Toe ek op skool was,
5
het baie van my skoolmaats gedink
6
dat ons enige lewenswyse
7
wat iemand kies, moet aanvaar.
8
Die onderwysers het ons aangemoedig
9
om dié met verskillende
seksuele oriëntasies te ondersteun.
10
In my laaste jaar op hoërskool
11
het ons ’n nuwe onderwyser gekry.
12
Hy was anders.
13
Hy het van die hoofstad afgekom,
14
en ek het in ’n klein dorpie gebly.
15
Hy was jare lank op universiteit
16
en het nie in God glo nie.
17
Op sosiale media is mense baie krities
18
teenoor lewenswyses wat anders
as hulle eie is.
19
Ek het dikwels kommentare gesien
20
waar mense mekaar daaroor aanval.
21
Die onderwyser het ’n snaakse persoonlikheid gehad.
22
Dit was asof hy daarvan gehou het
23
om die studente met woorde aan te val
24
en hulle vrae te vra
wat hulle ongemaklik laat voel het.
25
Hy wou gehad het
hulle moet stry oor moeilike vrae
26
en het dinge gesê soos:
27
“Die mense hier
is nie gemaak om te leer nie.”
28
Natuurlik het die studente
nie baie goed hierop gereageer nie.
29
Baie van die studente het geweier
om sy klasse by te woon,
30
en as hulle dit gedoen het,
31
het hulle geweier om gedurende die les
met hom te praat.
32
Ek onthou dat hulle gesê het:
33
“Ek gaan nie met daardie ateïs praat nie.”
34
Ek onthou dat party klasmaats
vir my sou sê:
35
“Haat Jehovah se Getuies
nie gay mense nie?”
36
Dis asof baie studente gedink het
37
dat ons baie streng idees het
38
en dat ons dié wat nie met ons
39
oor ons geloof saamstem nie,
heeltemal verwerp.
40
Wat het jou gehelp
41
om die Bybel se beskouing te kry?
42
My ouers het my altyd gehelp
43
om ’n gebalanseerde beskouing te hê.
44
Terwyl ek grootgeword het,
45
het hulle my gehelp om te verstaan
46
dat selfs al verwerp ons heeltemal
sekere gedrag,
47
ons nie die persoon haat wat dit
doen nie.
48
Ek het baie uit my ma
se voorbeeld geleer.
49
Sy het by ’n skoonheidsalon gewerk,
50
en ek het gesien hoe sy altyd
vriendelik was met haar kollegas,
51
ongeag hulle seksuele oriëntasie.
52
Ek het aan Jesus se voorbeeld gedink
– hoe hy die boodskap
53
met almal gedeel het,
maak nie saak hoe hulle gedink het
54
of wat hulle agtergrond was nie.
55
Jesus het die tyd geneem
om met hulle te praat,
56
maak nie saak wie hulle was
57
of wat ander van hulle gedink het nie.
58
Ek hou van die teks in Matteus 5:45,
59
waar dit sê dat Jehovah die son laat skyn
60
en die reën laat val op alle mense.
61
Dit is ’n bewys van sy liefde
62
dat hy vir elke persoon gee
wat hulle nodig het,
63
maak nie saak wie hulle is nie.
64
Terwyl ek aan Jesus se
voorbeeld gedink het,
65
het ek sy woorde in Matteus onthou,
waar hy vir ons sê:
66
‘Wat julle wil hê dat mense aan julle moet doen,
67
moet julle ook aan hulle doen.’
68
Dit het my gehelp om te dink
69
hoe ek teenoor my
onderwyser moet optree.
70
Dit het gemaak dat
ek hom anders behandel.
71
Aangesien Jehovah,
die Almagtige God,
72
vriendelik, goed en
respekvol teenoor ander is
73
– dan behoort ek hulle ook so te behandel.
74
En dit sal dié insluit met wie
75
se gedrag ek nie saamstem nie.
76
Jehovah het ons die beste manier gegee
77
om ons liefde vir ons naaste te toon
78
deur hulle te help om hom te leer ken.
79
Wat was die resultaat
80
omdat jy Bybelbeginsels toegepas het?
81
Ek het voorheen by ’n hotel gewerk.
82
Een van die kelners daar was gay.
83
Party van sy kollegas
het hom sleg behandel.
84
So ek het seker gemaak
dat ek dit nie ook doen nie
85
en hom net soos enige
iemand anders behandel.
86
Ek kon met my onderwyser
oor die Bybel gesels
87
en tekste met hom deel.
88
Hy was beïndruk deur wat die Bybel
89
oor die wetenskap sê
en hy wou graag meer weet.
90
Eendag het die kelner na my toe gekom
91
en dankie gesê
dat ek hom nie behandel
92
soos al die ander hom behandel nie.
93
En selfs party van die ander kelners
het my gevra hoekom ek so is.
94
Dit het my die geleentheid gegee
95
om te verduidelik dat ek probeer
96
om Bybelbeginsels in my lewe toe te pas,
97
en dit sluit in hoe ek ander behandel.
98
Gedurende die skooljaar het ek gesien
99
hoe die onderwyser verander het.
100
Hy het vir my gesê dat hy beïndruk was
101
deur my gedrag en omdat ek met hom gepraat het
102
toe die ander studente nie wou nie.
103
Sy klasse het soveel beter geraak
104
omdat hy vriendeliker met sy studente was.
105
Stadig maar seker
het die studente teruggekom na sy klas,
106
en teen die einde van die jaar
was dit een van die klasse
107
wat ons die meeste geniet het.
108
Ek kom selfs nader aan Jehovah
109
as ek dink aan die manier
waarop hy mense behandel
110
en dat hy almal die kans gee
om oor hom te leer.
-